Podcast Episodes

Back to Search
Monitor: Tesourie bevries befondsing aan 60 munisipaliteite
Monitor: Tesourie bevries befondsing aan 60 munisipaliteite

8 Julie 2026: Die Nasionale Tesourie bevries befondsing aan 60 munisipaliteite. Minister Pieter Groenewald reageer op die MK Party se eis dat buitela…

2 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
Monitor: MRK vra regering om in te gryp met buitelanders wat in Kaapstad gestrand is
Monitor: MRK vra regering om in te gryp met buitelanders wat in Kaapstad gestrand is

7 Julie 2026: Die Menseregtekommissie vra die regering om in te gryp nadat minstens 600 buitelanders in Kaapstad gestrand is. Ons bespreek Ayanda Dlo…

2 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
Monitor: Europa steier onder hittegowe en veldbrande
Monitor: Europa steier onder hittegowe en veldbrande

6 Julie 2026: Kommer oor die humanitêre impak van die landwye protesoptrede teen ongedokumenteerde buitelanders. Europa en Brittanje steier onder die…

2 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
Monitor: RNE is twee jaar oud
Monitor: RNE is twee jaar oud

3 Julie 2026: 'n Regter vonnis die Saunders-moordenaars lewenslank, en sê die motief bly 'n raaisel. Die Regering van Nasionale Eenheid is vandag twe…

2 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
Monitor: 80 000 Werksgeleenthede verlore in eerste kwartaal
Monitor: 80 000 Werksgeleenthede verlore in eerste kwartaal

2 Julie 2026: AARTO-wetgewing is nou amptelik in werking in 62 munisipaliteite. Die Inkomstediens hoop om vanjaar sowat ses miljoen outo-assesserings…

2 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor: Betogings teen buitelanders voortaan elke Donderdag
Monitor: Betogings teen buitelanders voortaan elke Donderdag

1 Julie 2026: Betogers sê hulle sal die veldtog teen ongedokumenteerde buitelanders voortsit, en voortaan elke Donderdag betoog. Talle besighede slui…

2 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor: Maak seker dat almal in jou diens oor die regte dokumentasie beskik
Monitor: Maak seker dat almal in jou diens oor die regte dokumentasie beskik

30 Junie 2026: Ons praat met 'n risiko-ontleder oor vandag se beplande optogte teen ongedokumenteerde buitelanders. Maak seker dat almal in jou diens…

2 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor: Sowat 15 000 Malawiese burgers wag op repatriasie
Monitor: Sowat 15 000 Malawiese burgers wag op repatriasie

29 Junie 2026: Die Departement van Binnelandse Sake en die Grensbestuurowerheid verwerk sowat 15 000 Malawiese burgers se repatriasie. Ernstige bewer…

2 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor: Vusimuzi "Cat" Matlala se pleitooreenkoms met die Staat
Monitor: Vusimuzi "Cat" Matlala se pleitooreenkoms met die Staat

26 Junie 2026: Ons praat met 'n regskenner oor Vusimuzi "Cat" Matlala se pleitooreenkoms met die Staat. Die Amerikaanse ambassadeur se kritiek op Sui…

2 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor: Bafana Bafana deur na uitklopronde in Sokkerwêreldbeker
Monitor: Bafana Bafana deur na uitklopronde in Sokkerwêreldbeker

25 Junie 2026: Bafana Bafana klop Suid-Korea 1 – 0, en pak Kanada Sondag in hulle eerste uitklopwedstryd in die FIFA Sokkerwêreldbeker. March and Mar…

2 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us