Podcast Episodes

Back to Search
Monitor: Personeeltekort by Meesterskantoor in Jhb lei tot vertragings
Monitor: Personeeltekort by Meesterskantoor in Jhb lei tot vertragings

20 Augustus 2026: Groot personeeltekorte by die Meesterskantoor in Johannesburg vertraag die afhandeling van boedels met maande. Die afsettingskomite…

4 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor: Opposisiepartye eis DA-LP se kop
Monitor: Opposisiepartye eis DA-LP se kop

19 Augustus 2026: Opposisiepartye eis DA-LP Mark Burke se kop, nadat die maatskappy wat hy gestig het, vir beweerde valutabeheeroortredings ondersoek…

4 weeks, 1 day ago

Short Long
View Episode
Monitor: Kommer NSFAS se skuld
Monitor: Kommer NSFAS se skuld

18 Augustus 2026: Kommer oor die reusebedrae wat NSFAS aan universiteite en studente skuld. President Ramaphosa wil sy SAOG-voorsitterskap gebruik om…

4 weeks, 2 days ago

Short Long
View Episode
Monitor: SAOG-beraad begin in Durban
Monitor: SAOG-beraad begin in Durban

17 Augustus 2026: Staatshoofde kom in Durban aan vir die 46ste beraad van die Suider-Afrikaanse Ontwikkeling-gemeenskap. Die SAKP maak sy verkiesings…

1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor: Donkieslag en -handel onder vergrootglas
Monitor: Donkieslag en -handel onder vergrootglas

14 Augustus 2026: Talle vrae oor die omstandighede wat gelei het tot die dood van 14 onwettige mynwerkers buite Rustenburg. Donkiehandel en regulasie…

1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor: SA in vyfde plek in wêreld met die hoogste alkoholverbruik
Monitor: SA in vyfde plek in wêreld met die hoogste alkoholverbruik

13 Augustus 2026: Kritiek op nuwe wetgewing teen onwettige mynbouaktiwiteite. Die polisie sê nog inhegtenisnemings kan volg in die moord op twee poli…

1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor: Weermag se operasies op Kaapse Vlakte en in Gauteng sukkel weens gebrek aan geld
Monitor: Weermag se operasies op Kaapse Vlakte en in Gauteng sukkel weens gebrek aan geld

12 Augustus 2026: Die Weermag se Operasie Prosper op die Kaapse Vlakte en Gauteng struikel glo, weens 'n gebrek aan geld. Reddingswerk gaan voort in …

1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor: Nóg ontwrigtende sneeu in dele van Oos-Kaap en KwaZulu-Natal verwag
Monitor: Nóg ontwrigtende sneeu in dele van Oos-Kaap en KwaZulu-Natal verwag

11 Augustus 2026: ‘n Voormalige skoolhoof in die Oos-Kaap verwelkom die Nasionale Vervolgingsgesag se besluit om Julius Malema weens crimen iniuria t…

1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor: Onsekerheid oor toekoms van werknemers by Premier Foods se inmaakvrugte-aanleg op Tulbagh
Monitor: Onsekerheid oor toekoms van werknemers by Premier Foods se inmaakvrugte-aanleg op Tulbagh

10 Augustus 2026: Die regering gaan sy pogings verskerp om bendegeweld in Reigerpark en Westbury in Gauteng hok te slaan. Die polisie ondersoek drie …

1 month, 1 week ago

Short Long
View Episode
Monitor: Afleggings dreig by twee groot media-organisasies
Monitor: Afleggings dreig by twee groot media-organisasies

7 Augustus 2026: Afleggings dreig by twee groot media-organisasies - ons vra wat die impak op joernalistiek sal wees. Duisende aansoeke vir skoolplas…

1 month, 1 week ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us