Episode Details

Back to Episodes
Spektrum: Ramaphosa sê die Artikel 89-afsettingskomitee se werk sal hom verneder

Spektrum: Ramaphosa sê die Artikel 89-afsettingskomitee se werk sal hom verneder

Published 2 months ago
Description
16 Julie 2026: President Cyril Ramaphosa sê die Artikel 89-afsettingskomitee se werk sal hom verneder, en daarom wil hy dit stuit. Die regering verwerp bewerings dat die onlangse protesoptrede teen onwettige immigrasie Suid-Afrika van die res van die vasteland isoleer. Die minister van elektrisiteit se plan om die land se opwekkingskapasiteit te verdubbel, is vandeesweek herbevestig, maar hoeveel sal dit kos, en waar gaan die geld vandaan kom?
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us