Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 3 April 2024
Dit is onduidelik wanneer Nosiviwe Mapisa-Nqakula haarself aan die polisie sal oorgee, of in hegtenis geneem word. Die Inkomstediens het meer geld in…
2 years ago
Monitor 2 April 2024
Die renosterbedryf reageer op die regering se plan om die teel-in-aanhouding van renosters en ander wilde diere te stop. Ons praat oor fopnuus wat we…
2 years ago
Monitor 1 April 2024
Eskom se regstreekse kliënte sal van vandag af duurder betaal vir krag. Daar word voorgestel dat leefstyloudits op senior parlementariërs gedoen word…
2 years ago
Monitor 29 Maart 2024
Die burgemeester van Ekhuruleni, Sivuyile Ngodwana, word uit sy amp verwyder. Duisende studente se toekoms hang in die weegskaal omdat vier privaat-k…
2 years, 1 month ago
Monitor 28 Maart 2024
Die repokoers word onveranderd gelaat. Die Tesourie is in die sop oor 'n onreëlmatige kontrak wat sowat tien jaar gelede toegeken is. Die Kaapstad Me…
2 years, 1 month ago
Monitor 27 Maart 2024
Statistieke Suid-Afrika sê indiensneming in die formele sektor het met meer as 10,7 miljoen mense afgeneem. Ladysmith in KwaZulu-Natal kry 'n nuwe na…
2 years, 1 month ago
Monitor 26 Maart 2024
Suid-Afrika verwelkom die Verenigde Nasies se aanvaarding van 'n resolusie wat 'n skietstilstand in Gasa eis. Nog 'n beskuldigde in die Joslin Smith …
2 years, 1 month ago
Monitor 25 Maart 2024
Vier beskuldigdes verskyn in die hof in verband met Vrydagaand se terreuraanval in Moskou. Tagtig aasvoëls word in die Krugerwildtuin vergiftig. Die …
2 years, 1 month ago
Monitor 22 Maart 2024
Die voormalige bestuurshoof van Steinhoff, Markus Jooste, neem sy eie lewe 'n dag nadat hy 'n boete van R475-miljoen opgelê is. Die Nasionale Vergade…
2 years, 1 month ago
Monitor 21 Maart 2024
Daar is groot teenkanting teen die Wysigingswetsontwerp op Verkiesingsake. Kleinhandelverkope het in Januarie met 2,1% op 'n jaargrondslag gedaal. Ne…
2 years, 1 month ago