Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 23 Augustus 2024
Floyd Shivambu organiseer nou die MK-Party. R67 miljoen vir sportontwikkeling bewillig. 'n Nuwe veldtog om kinders wat skool toe stap, te beveilig.
2 years, 1 month ago
Monitor 22 Augustrus 2024
Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging gaan nie die presidensiële gesondheidsverdrag onderteken nie. Ons fokus op die uittredende hoofregter Raymond …
2 years, 1 month ago
Monitor 21 Augustus 2024
Vrae oor bewerings dat bendelede die topvlakke van die polisie in die Wes-Kaap geïnfiltreer het. Die Minister van Binnelandse Sake sê die departement…
2 years, 1 month ago
Monitor 20 Augustus 2024
Die ANC gaan nie sy provinsiale uitvoerende komitee in KwaZulu-Natal ontbind nie. Die Tshwane Metro sê eiendomskaping is aan die toeneem. Ons fokus o…
2 years, 1 month ago
Monitor 19 Augustus 2024
Die ANC se leier in Gauteng, Panyaza Lesufi, waarsku lede teen leedvermaak oor Floyd Shivambo se uittog uit die EFF. Inwoners van Riverlands in die S…
2 years, 1 month ago
Monitor 16 Augustus 2024
EFF-leier Julius Malema verwag dat talle lede die party sal verlaat nadat Floyd Shivambo na die MK-party oorgeloop het. Skoolveiligheid kom onder die…
2 years, 1 month ago
Monitor 15 Augustus 2024
Verbruikers het in Junie vanjaar meer klere en skoene gekoop as 'n jaar gelede. Die SAUK-wetsontwerp is terug na die parlement gestuur. Israel gaan v…
2 years, 1 month ago
Monitor 14 Augustus 2024
Een uit drie volwassenes in Suid-Afrika is werkloos. Johannesburg maak gereed vir 'n nuwe burgemeester. 'n Einde aan diskriminasie teen linkshandiges…
2 years, 1 month ago
Monitor 13 Augustus 2024
Ace Magashule se voormalige assistent, Moroadi Cholota, sê die staat se saak teen haar is swak. OUTA vra die parlement om in te gryp om die SA Mariti…
2 years, 1 month ago
Monitor 12 Augustus 2024
Twee-derdes van alle misdaadsake bly onopgelos. Die MK-party wankel onder interne toutrekkery. Opruimingswerk gaan voort in Riverlands in die Wes-Kaa…
2 years, 1 month ago