Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 30 April 2024
Die presidensie ontken dat die SAUK-groephoof van nuus en aktualiteit geteiken word in aanloop tot die verkiesing. Petrol om middernag duurder, maar …
2 years, 4 months ago
Monitor 29 April 2024
Die slagoffers van die aanval op die Highgate Hotel in Oos-Londen in 1993, verwelkom die heropening van die ondersoek na dié voorval. Die leier van d…
2 years, 5 months ago
Monitor 26 April 2024
Die DA eis optrede van die Minister van Polisie, Bheki Cele, ná die dood van die driejarige Emilio Hutchinson. 'n Groep skepe met noodvoorraad vertre…
2 years, 5 months ago
Monitor 25 April 2024
Meer tamaties sal binnekort op die winkelrakke beskikbaar wees. Die Veelpartykoalisie stel voor dat die kindertoelaag ook aan swanger vroue toegeken …
2 years, 5 months ago
Monitor 24 April 2024
Vordering met die herstel van spoorlyne en treinstasies. Ons praat met 'n psigiater oor die groot aantal Suid-Afrikaners met hoë spanningsvlakke en d…
2 years, 5 months ago
Monitor 23 April 2024
Die ANC sê hy gaan teen die MK-party se regsoorwinning appelleer. Die Kaapstad-metro bied 'n beloning van R250 000 aan vir inligting wat tot tot die …
2 years, 5 months ago
Monitor 22 April 2024
'n Groep Afrikaner-organisasies wil 'n kultuurverdrag met die regering sluit. Wisselvallige weerpatrone plaas druk op boere. 'n Spesiale SAUK-projek …
2 years, 5 months ago
Monitor 19 April 2024
Meer as 31 000 onderwysposte in openbare skole is vakant. Die Tshwane Metro het groot planne om sy finansies reg te ruk. In Iran word ontploffings ge…
2 years, 5 months ago
Monitor 18 April 2024
Agt mense die afgelope 24 uur in Khayelitsha op die Kaapse Vlakte doodgeskiet. Nege-en-tagtig sake van geslagsgebaseerde geweld word oor 'n tydperk v…
2 years, 5 months ago
Monitor 17 April 2024
Suid-Afrika verklaar 'n dispuut met die Europese Unie by die Wêreldhandelsorganisasie oor regulasies op sitrus. Die OVK moedig kiesers aan wat nie op…
2 years, 5 months ago