Episode Details

Back to Episodes
Monitor 13 Maart 2024

Monitor 13 Maart 2024

Published 2 years, 1 month ago
Description
Sivuyile Ngodwana behou, vir nou, sy posisie as burgemeester van Ekurhuleni nadat 'n tweede mosie van wantroue teen hom uitgestel word. Ons vind meer uit oor die stand van watersake in Johannesburg met die voortslepende watertekort in groot dele van die metro. 'n Werknemer van die Verkiesingskommissie kry die trekpas nadat kandidaatlyste uitlek - ons praat met 'n ontleder oor die OVK se beslissende optrede. Gauteng se moordsyfer styg met byna vier persent in die derde kwartaal van verlede jaar.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us