Episode Details

Back to Episodes
Monitor 20 Maart 2024

Monitor 20 Maart 2024

Published 2 years, 1 month ago
Description
Politieke partye eis die kop van die Speaker in die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula. Die hoogeregshof staan 'n eis van R93 miljoen toe teen polisieminister Bheki Cele, weens misdadige polisiebeamptes. Zimbabwe en Suid-Afrika sluit 'n waterooreenkoms.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us