Podcast Episodes
Back to Search
DIE STOMME MOSES deur Albert Short
‘n Kaal man word in die vlak water van ‘n rivier gevind. Hy is bewusteloos en kan nie praat nie. Wie is hy? Of meer belangrik – wát is hy? Want die A…
2 years, 11 months ago
'N MOOI SONDAGMIDDAG IN SEPTEMBER deur Ugo Betti
Mev. Adriana is 40 en verveeld. Dit voel vir haar asof die lewe na 'n einde beweeg, tot sy hoor dat sy 'n ouma gaan word, en dat 'n nuwe lewe gaan be…
2 years, 11 months ago
BEURTKRAG deur Leon van Nierop
‘n Riller oor die uitwerking wat beurtkrag het. Albert beman bedags (en soms snags) ‘n noodlyn waarheen mense skakel indien hulle ‘n krisis het. Beur…
2 years, 11 months ago
HOLMRUGGERY deur Marion Holm
Marion Holm se loopbaan het weens die Covid-pandemie skielik tot ‘n einde gekom. Soos talle ander kunstenaars is sy deesdae weer volstoom aan die arb…
2 years, 11 months ago
LAERSKOOL NOORD deur Ilne Fourie
Drie onderwyseresse beplan ‘n verrassingsafskeidspartytjie vir hulle skoolhoof se aftrede. Met die netbaljuffrou, Zelda de Wet, se vreesaanjaende flu…
3 years, 3 months ago
DEUR DIE VUUR VIR JOU deur Adriaan Havenga
Die verhouding tussen ‘n akademikus-pa en sy matriekdogter, Heilie, is stram. Hulle kommunikeer nie goed nie, en daar is wedersydse verwyte. En albei…
3 years, 3 months ago
DIE KOMPETISIE deur Joe Kleinhans
Wat doen jy as jy 'n daaglikse sukkelende bestaan in 'n klein saai ou dorpie voer? As jy die pastoor van die fiktiewe dorpie Putfontein is, organisee…
3 years, 3 months ago
IEWERS IN DIE GRYS deur Adriaan Havenga
'n Drama wat die vriendskap van twee plattelandse hoërskoolleerders, Heather en Gideon, ondersoek oor 'n tydperk van 16 jaar. Skoolkinders het groot …
3 years, 4 months ago
WESVILLE LAER deur Nisa Smit
Ná afloop van ‘n ouervergadering by Wesville Laer, waar die hoof onder andere die nuwe skoollied bekend gestel het, gaan spreek twee ouers vir Juffro…
3 years, 4 months ago
EN SORG TOG MOOI VIR BUKS deur William Oosthuizen
Thérèse Terblanche se gesin is disfunksioneel, en haar onverwagte besluit om te begin draf, laat hulle glo sy wil probeer gewig verloor. Sy oorreed e…
3 years, 4 months ago