Podcast Episodes

Back to Search
HARTSEERHERFS deur PJ Haasbroek
HARTSEERHERFS deur PJ Haasbroek

Voorman is die leier van die klein gemeenskap tussen die wingerde en vrugteboorde. Daar leef hy enTant Kwaai en Oumama saam met die jongklomp Ratsekn…

3 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
HOUVAS deur Lee Doubell
HOUVAS deur Lee Doubell

Dis die verhaal van drie mans wat saam op die grens was - Vingers, Soete en Bul – en wat van hulle geword het. ‘n Plan wat hulle almal moes ryk maak,…

3 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
VYFTIEN MINUTE VAN ROEM deur Francois  Bloemhof
VYFTIEN MINUTE VAN ROEM deur Francois Bloemhof

Die 32-jarige Danie is ’n bleeksiel wat nie veel vir homself te sê het nie – tot hy op ’n dag vir George van Vuuren aangesien word. George het pas ’n…

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
DIE VLEK VAN MENSWEES deur Adelle van Wyk
DIE VLEK VAN MENSWEES deur Adelle van Wyk

Die drama handel oor die uiterstes waartoe mense sal gaan om te kry wat hulle wil hê, As ‘n mens iets graag genoeg wil hê, is geen prys te hoog nie. …

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
MOT deur Almé Swart
MOT deur Almé Swart

Mot, oftewel Mathilda, het 'n moeilike lewe ná haar ouma se dood. Haar vriend, Liam, probeer help waar hy kan, maar kan nie altyd 'n buffer wees tuss…

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
WIE IS BANG VIR DIE GOEIE WOLF? deur Engela van Rooyen-Linde
WIE IS BANG VIR DIE GOEIE WOLF? deur Engela van Rooyen-Linde

'n Herlewingsdrama vir almal wat smag na vernuwing. Hoop beskaam nie. Beleef in Paastyd hoe ons Verlosser ons kleinmenslike traumas met wonderwerke h…

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
TROUFOTO’S deur Karin du Toit
TROUFOTO’S deur Karin du Toit

Tersia en Leon is met vakansie in Amsterdam. Hulle sien ‘n kelner wat op ‘n druppel water lyk soos hulle vriendin Nadia se oorlede man Pieter… Troufo…

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
PENNIEGRYPER deur Charles Dickens
PENNIEGRYPER deur Charles Dickens

Vir die radio vertaal en verwerk deur Aart de Villiers en Don Lamprecht. Dit is Oukersaand. Ebenezer is ‘n suinige prokureur en knorpot wat geen sin …

3 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
VONDELING deur Liesl Bekker
VONDELING deur Liesl Bekker

Jerome Fortuin, die nuut aangestelde voorman op die deftige en welgestelde Mildred Malan se kleinhoewe, maak vroegoggend ‘n rare vonds wat hy versigt…

3 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
'N PA VIR GIEL deur Euna Easton
'N PA VIR GIEL deur Euna Easton

‘n Familiegeheim word onthul, wat Giel se lewe op sy kop draai. Al wat Giel weet is dat sy pa dood is toe hy klein was. Sy ma maak hom alleen groot, …

3 years, 9 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us