Episode Details

Back to Episodes
MOT deur Almé Swart

MOT deur Almé Swart

Published 3 years, 5 months ago
Description
Mot, oftewel Mathilda, het 'n moeilike lewe ná haar ouma se dood. Haar vriend, Liam, probeer help waar hy kan, maar kan nie altyd 'n buffer wees tussen Mot en haar huislike omstandighede nie. Dan ontdek Mot 'n geroeste koekblik met sleutels en 'n adres in. Sy en Liam besluit om te gaan uitvind wie se adres dit is... en hulle maak 'n ontdekking wat albei se lewens verander. Met Hanna Borthwick as Mot en Wessel Pretorius as Liam. Ander stemme wat gehoor word, is die van Ira Blanckenberg, Lee-Ann van Rooy en Nic de Jager.  Regie deur Anrich Herbst. MOT is die wenner in die afdeling vir Jong Skrywers in die 2022 Radiodramaskryfkompetisie.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us