Podcast Episodes

Back to Search
IDEAAL deur Kotie Swart
IDEAAL deur Kotie Swart

'n Postmodernistiese siening van Suid-Afrika oor die Chinese se jag op die blink klippies van Afrika. Dis 'n boeiende verhaal vertel van ‘n nuwe vorm…

14 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
21 MEI 2011 deur Jan J. F. Viljoen
21 MEI 2011 deur Jan J. F. Viljoen

Marius is ‘n ouditeur wat vir post-traumatiese stres behandel word. ‘n Ruimtewese verskyn aan hom en sê hy moet ‘n lewensbelangrike boodskap aan die …

14 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
DIE VLOEDSTORIE deur Lancea Crafford
DIE VLOEDSTORIE deur Lancea Crafford

Talle Suid-Afrikaners onthou nog die skokkende gebeure van 25 Januarie 1981 toe vloedwater die Karoodorp, Laingsburg, in puin gelê het. Die verhaal v…

14 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
GRENSGEVAL deur Rita Swanepoel
GRENSGEVAL deur Rita Swanepoel

Wanneer Janet en Arno gaan kamp, word hy oorweldig deur herinneringe aan sy tyd op die grens tydens sy dienspligjare. Tot Janet se ontsteltenis ontaa…

14 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
DIE WOONKAMER deur Graham Greene
DIE WOONKAMER deur Graham Greene

Die woonkamer, in ‘n geheimsinnige huis van ‘n eens welvarende gesin in Londen, is die plek waar die radioteater afspeel. Daar’s tergende geheime wat…

14 years, 10 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us