Podcast Episodes

Back to Search
MISDAAD EN STRAF deur Feodor Dostojefski
MISDAAD EN STRAF deur Feodor Dostojefski

Rodion Raskolnikof is ‘n arm student in St. Petersburg en droom van die volmaakte misdaad. Hy vermoor ‘n ou weduwee met ‘n byl en steel haar juwelier…

13 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
TEERLING - DIE OPBLAASMATRASSIE deur PG du Plessis
TEERLING - DIE OPBLAASMATRASSIE deur PG du Plessis

Die drama beeld die emosionele verhouding van ‘n kinderlose egpaar uit. Hy het uitgeboer en hulle beland noodgedwonge in karige omstandighede in ‘n l…

13 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
JONAS deur Daleen Kruger
JONAS deur Daleen Kruger

Jonas is ’n mens-dier wat op ’n dag in die water by ’n ou walvisstasie verskyn en onder ’n klein vissersgemeenskap aan die Kaapse Weskus kom woon om …

13 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
BEHOORT deur Saartjie Botha
BEHOORT deur Saartjie Botha

Hierdie werk, ’n eerste radiodrama vir Botha, kyk met groot deernis na die bekende situasie in soveel Suid-Afrikaanse gesinne. Die du Toits se huishu…

14 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
DIE HART VAN DIE SON deur Karel Schoeman
DIE HART VAN DIE SON deur Karel Schoeman

Will Shakespeare sou nie roem verwerf as seevaarder, soos hy dikwels gedroom het nie. Jare van bittere teleurstelling berei hom voor vir die taak, om…

14 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
LA MUSICA deur Marguerite Duras
LA MUSICA deur Marguerite Duras

Deon Lotz en Deidré Wolhuther vertolk die rolle van 'n geskeide paar wat mekaar in die hotel raakloop waar hulle jare gelede, net ná hulle huwelik ty…

14 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
DIE HEKS deur C. Louis Leipoldt
DIE HEKS deur C. Louis Leipoldt

Die drama speel af in 1425 in die denkbeeldige Ahrweiler-kasteel in Wes-Duitsland teen die agtergrond van die wrede hekse vervolging van die 14e tot …

14 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
EEN SOMERSDAG deur Bettie Kemp
EEN SOMERSDAG deur Bettie Kemp

Wat word van bekende TV-persoonlikhede wat nie meer op die skerm verskyn nie? Hoe pas hulle aan by die gewone lewe sonder die kollig? Of moet die vra…

14 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
DONKER ONDER DIE SUIDERKRUIS deur P J Haasbroek
DONKER ONDER DIE SUIDERKRUIS deur P J Haasbroek

Die drama ontvou teen die agtergrond van die Mosambiekse eiland Inhaca. Die hoofkarakter is die see – aanloklik, maar onvoorspelbaar en gevaarliker a…

14 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
DIE FEESMAAL deur Helena Hugo
DIE FEESMAAL deur Helena Hugo

Adele het haar spyskaart uitgewerk en haar gastelys opgestel. Sy beplan die feesmaal van die jaar, want om die hele Kersseisoen net Anton se tande te…

14 years, 9 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us