Podcast Episodes
Back to Search
DRAADWERK deur Daleen Kruger
Dit is die verhaal van Helen Martins en Koos Malgas wat bekend is aan Suid-Afrikaners en buitelandse…
12 years, 11 months ago
BREKING deur Fanie Viljoen
Wat sou gebeur as die mediese wetenskap ons almal eendag vir ewig aan die lewe kan hou? Dit is die v…
12 years, 11 months ago
DIE LAASTE VAN DIE TAKHARE deur C.J. Langenhoven
DIE LAASTE VAN DIE TAKHARE is meer as 'n honderd jaar oud. Dit handel oor 'n boer, Ou Karel Venter, …
12 years, 11 months ago
BULLETS OOR BISHOP LAVIS deur Christo Davids
Dit is ’n veelvlakkige drama wat afspeel in postapartheid Suid-Afrika, met terugflitse na 1990, toe die vrylating van Nelson Mandela nog net in die v…
13 years, 3 months ago
STILLEWE deur sir Noël Coward
‘n Stukkie steenkoolstof beland in ‘n vrou se oog. ‘n Dokter help haar op ‘n besige stasie om die irritasie uit haar oog te kry. Dit is liefde met di…
13 years, 3 months ago
OFFER deur Charles J. Fourie
Offer is ‘n drama wat in die koudste maand in Suid-Afrika uitgesaai word. Die koue word as leitmotief kundig deur die dramaturg aangewend. Errol Hend…
13 years, 3 months ago
BY VERLIES AAN WOORDE deur Fanie Viljoen
Xander is ’n skrywer op soek na rus en stilte op die platteland, maar sy nuwe buurvrou laat hom nie een oomblik met rus nie. Mia se dominerende aard …
13 years, 3 months ago
TOT SIENS DENISE deur Mari Snyman
Colin val sy lewe lank rond en drink om sy ellende te probeer verwerk. Hy is weer eens in ‘n tronksel vir die nag om sy roes af te slaap. Hy is allee…
13 years, 4 months ago
MY JAPAN deur Schalk Schoombie
Op 11 Maart 2011 het ʼn verwoestende tsoenami Japan getref. ʼn Onderwyseres wat Engels in Japan gee, Angelique Naudé, het die ramp eerstehands meegemaa…
13 years, 4 months ago
MIS deur Reza de Wet
“Sien is glo,” sê die konstabel, met sy wit kierie, aan sy verbaasde toehoorders. Verlustig jou in hierdie “sprokie” vir oud en jonk, wat jou sal laa…
13 years, 4 months ago