Podcast Episodes

Back to Search
Radiodramaslypskool
Radiodramaslypskool

Kobus Burger leer jou hoe om 'n radiodrama te skryf.

13 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
GLASKAS deur Ireneusz Iredynski
GLASKAS deur Ireneusz Iredynski

‘n Middeljarige aktrise beland in die hospitaal ná ‘n mislukte selfmoordpoging. Hier deel sy haar lewensverhaal, anekdotes oor haar loopbaan en gebeu…

13 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
ONS GAAN HUIS TOE deur William Oosthuizen
ONS GAAN HUIS TOE deur William Oosthuizen

William Oosthuizen het met hierdie debuutwerk van hom die eerste plek verwerf in RSG en Sanlam se radiodramaskryfkompetisie. Dit is die verhaal van '…

13 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
VEERTIG DAE deur Wilken Calitz
VEERTIG DAE deur Wilken Calitz

Wat gebeur wanneer ‘n klomp skoolseuns besluit om ‘n kosbare Pierneef-skets te steel as deel van die sogenaamde 40 Days in matriek? Dit wys presies w…

13 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
BEHOORT deur Saartjie Botha
BEHOORT deur Saartjie Botha

Hierdie werk, ’n eerste radiodrama vir Botha, kyk met groot deernis na die bekende situasie in soveel Suid-Afrikaanse gesinne. Die du Toits se huishu…

13 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
JOHN BIRKENHEAD deur SD Fourie
JOHN BIRKENHEAD deur SD Fourie

Die Birkenhead, haar majesteit se troepeskip, vertrek vroeg in 1852 vanaf Cork na Algoabaai. Aan boord is nie alleen tien regimente nie, maar ook vro…

13 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
VLUG deur Ingrid Penzhorn
VLUG deur Ingrid Penzhorn

Wim en Anja besluit om na Kanada te emigreer, maar wie se idee was dit? Hoe onskuldig is Wim se vriendskappe met verskeie mense, onder andere hulle r…

13 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
TEERLING 3: DIE WIEL DRAAI deur PG du Plessis
TEERLING 3: DIE WIEL DRAAI deur PG du Plessis

TEERLING 3: DIE WIEL DRAAI deur PG du Plessis

13 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
AS VUUR SKOON BRAND deur Helena Hugo
AS VUUR SKOON BRAND deur Helena Hugo

Jaco en Melissa is van Johannesburg af op pad na sy pa se veeplaas iewers tussen Vryburg en Kuruman. Die veld het tot in die aarde verbrand. Koos het…

13 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
LIEFIE EN POPPIE SE TJOP-TJOP JOPPIE  deur Olaf van Renen
LIEFIE EN POPPIE SE TJOP-TJOP JOPPIE deur Olaf van Renen

Daar is drama in ‘n gesinsonderneming waar daar gemuit, gestaak en demand word. Almal voel daar word teen hulle gediskrimineer en die vroue gebruik ‘…

13 years, 9 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us