Podcast Episodes
Back to Search
JOSHLIN – MEER AS ’N NAAM deur Herschelle Benjamin
Vir die radio verwerk deur Henriëtta Gryffenberg. ’n Ma word, gekonfronteer met die verdwyning van haar elfjarige seun tydens ‘n hofsaak wat in die k…
17 hours ago
LIESBET deur Leon van Nierop
Liesbet (die naam van ‘n lokomotief waarin Koningin Elizabeth volgens oorlewering ook gery het en die fluit getrek het) word van vergange se dae teru…
3 months ago
DIE POTPLANT deur Karli Heine
‘n Klompie verwaarloosde plante in ’n kantoor is ongelukkig met hulle omstandighede. Hulle besef hulle kom al hoe nader daaraan om te vrek, en probee…
3 months, 1 week ago
AMADEUS deur sir Peter Shaffer (Vertaal en verwerk deur Nerina Ferreira)
Antonio Salieri is die afgetrede hofkomponis van die keiser Josef II, maar nou sit hy in sy blyplek in Wene en besluit om iets te bely... Hy vertel v…
3 months, 2 weeks ago
FRANK & GLADYS deur Tom Stoppard (vertaal deur Roy Niemann)
Frank skakel die telefoondiens wat die korrekte tyd aandui, maar herken dadelik die vrouestem aan die ander kant van die lyn. Dis sy oorlede vrou, Gl…
3 months, 2 weeks ago
EEN, TWEE, DRIE, BLOK MYSELF deur Karen Wessels
Wanneer ’n aantreklike vreemdeling, Walter, opdaag en haar wêreld stadig begin ontwrig, word dit duidelik dat alles nie pluis is nie. Soos Monika se …
3 months, 3 weeks ago
HARTSAKE deur Joe Kleinhans
In die wêreld van sepies en skyn, is daar soms net een storie wat te na aan die hart lê. Wanneer ’n akteur, wat ’n dokter in ’n sepie speel, in die h…
4 months ago
SLANG IN DIE GRAS deur Chris Madjiet
Slang en sy groepie helpers tel kosbaarhede by die asgate op om te verkoop. Hulle stel veral belang in koper en aluminium. Hulle was almal in die tro…
4 months, 1 week ago
GROETE VAN TANT MARTJIE deur Paula Hartzenberg
Martjie en Bruwer Groenewald (Rika Sennett en Anton Dekker) het nie 'n maklike lewe agter die rug nie. Daar is 'n leemte in Martjie se bestaan, wat s…
4 months, 2 weeks ago
‘N ONVERWAGSE KRISMISBOKS deur Christo Davids
Margie, ’n toegewyde verpleegster by Tygerberg Hospital, werk lang en uitputtende skofte om haar twee kinders, Zelda en Zak, te onderhou nadat haar m…
4 months, 3 weeks ago