Podcast Episodes

Back to Search
LAM VIR DIE PASE deur Nico Luwes
LAM VIR DIE PASE deur Nico Luwes

400 jaar van stilte word verbreek. Sal jy trek of sal jy agterbly? Is die opoffering die moeite werd? Hierdie ou verhaal speel af in die tyd van die …

2 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
VIER DAE VOOR KERSFEES deur Estel de Beer
VIER DAE VOOR KERSFEES deur Estel de Beer

Ons vier Kersdag op ‘n plaas in Suid-Afrika. Ontmoet die Scheepers-familie waar hulle op hul plaas woon en werk. Een broer is pas klaar studeer, die …

2 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
DIE SKULDIGE IS DUS... deur Eleanor Lombard
DIE SKULDIGE IS DUS... deur Eleanor Lombard

Adjudant-offisier Lokkie Homes en sy assistent, sersant Jamie Watson, ontvang ‘n oproep: ‘Julle moet dadelik kom. Ek dink iemand is vermoor!’ Soos hu…

2 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
NOLS D'AMUS deur Hendie Grobbelaar
NOLS D'AMUS deur Hendie Grobbelaar

Nols D’Amus, deur Hendie Grobbelaar, vertel die storie van Nols wat per ongeluk in 1999 in die Vallei van Tussen-In beland.  Daar ontmoet hy ‘n paar …

2 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
DIE BELOFTE deur Paula Hartzenberg
DIE BELOFTE deur Paula Hartzenberg

Alet ly aan ’n traumatiese toestand wat klaarblyklik onbewustelik van haar ma af op haar oorgedra is. Ten tyde van die ma se heengaan, is dit Alet se…

2 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
GELDJIE ASSEBLIEF deur Casper Lourens en Henry Jacobs
GELDJIE ASSEBLIEF deur Casper Lourens en Henry Jacobs

“Ek is maar net ‘n inconvenience by die verkeerslig,” 
‘n Lewe op straat is alles behalwe maklik. Dries, Koos en Fridge, is drie boemelaars wat op str…

2 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
VOOR EK VERGEET deur Karen Marx
VOOR EK VERGEET deur Karen Marx

Hendrien moet skuif van haar woonstel, na ‘n kamer in die aftreeoord waar sy bly. Sy is gediagnoseer met vroeë tekens van demensie. Daarby het haar p…

2 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
LANK LEWE DIE KEISER deur Maria Vos
LANK LEWE DIE KEISER deur Maria Vos

‘n Groepie akteurs repeteer aan ‘n moderne weergawe van Shakespeare se Julius Caesar. Die veeleisende regisseur blyk baie ongewild te wees, en wannee…

2 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
SOETE DROME deur Karen Wessels
SOETE DROME deur Karen Wessels

’n Liefdesverhaal van twee mense met bagasie uit die verlede, wat mekaar toevallig ontmoet en deur omstandighede deel word van mekaar se lewe. Die ge…

2 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
TIENER IN DIE SUBURBS deur Luan Jacobs
TIENER IN DIE SUBURBS deur Luan Jacobs

Elkeen dra geheime, angs, bagasie en neurose met hulle saam. Antonie verkoop komberse om aan die lewe te probeer bly, en Jasmyn doen haar voor as med…

2 years, 11 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us