Podcast Episodes
Back to Search
PUTSONDERWATER deur Bartho Smit
Die drama speel af op ’n denkbeeldige gehuggie in ’n afgeleë woestynstreek van die land. Maria, ’n swanger tiener, word deur die gesagsfigure van die…
1 year, 10 months ago
SLAG deur Adriaan Havenga
Theunis Kriegler en sy dogter Willa woon op ‘n plaas, en boer met skape. Hulle leef afgesonderd, en kry nie dikwels besoekers nie. Daar daag een nag …
1 year, 11 months ago
IKARUS deur Sophia van Taak
’n Verhouding word 'n troebel terrein wanneer ’n paartjie nie meer openlik met mekaar gesels nie. Ná baie jare saam voel haar lewensmaat skielik vir …
1 year, 11 months ago
NAG VAN DIE LUIPERD deur Joe Kleinhans
Christo Kirsten en sy vriend, Buks Botha, vier hulle 50ste verjaarsdag in die Kgalagadi met ‘n sewe-dag toer. Hulle jarelange vriendin, die ryk weduw…
1 year, 11 months ago
EENDAG IN ALICANTE deur Mari Snyman
Toe Mira se man, David, dood is, onttrek sy haar. Sy hou op werk, vermy haar beste vriendin, Katrien, antwoord nie haar foon nie, en sy gaan nêrens h…
1 year, 11 months ago
GELYKHEID EN BROEDERSKAP deur dr. Abel Coetzee
Ons toneel speel af in die Johannesburg van die 1930's, rondom 'n tafeltjie in ’n kafee waar 'n joernalis en sy fotograaf-vriendin sit. Die joernalis…
1 year, 11 months ago
OU LEEUMELKER deur JWF Grosskopf
Oom Hansie is trots op sy kennis en ervaring as jagter, selfs al word hy deur die jonger geslag onderskat. Sy liefde vir die ou tradisies bots met di…
1 year, 11 months ago
O, DIE DONKIE deur Pietman Geldenhuys
Die Pauw-tweeling (Jacques Bessinger en DeKlerk Oelofse) erf ’n plaas. Die padstal-duo (Richard van der Westhuizen en Anrich Herbst) vorm ‘n teenpool…
2 years, 3 months ago
WRINGKRAG KINNERS deur Hein Henry Poole
Op ‘n plattelandse dorp is daar ʼn diep geheim wat John Junior en Nessa gaan skok. Hulle ouers verkies om dit stil te hou, omdat dit regtig nie saak m…
2 years, 3 months ago
DIE WEGRAPING VAN TANNIE KLEINTJIE DU PREEZ deur Fanie Viljoen
Tannie Kleintjie du Preez, die matriarg van die plaas Galilea, kry ’n onverwagse oorvalling by die hoenderhokke. Sy is met die helm gebore, en jaag a…
2 years, 3 months ago