Podcast Episodes

Back to Search
BROODLYN deur Hein Poole
BROODLYN deur Hein Poole

As kind het Franklyn die besluit gemaak om nooit weer onder die broodlyn te lewe nie. Hy sal self bepaal waar die broodlyn lê. Maar regverdig die doe…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
HOSPITAALSAAL IN BLOEM deur Albert Maritz
HOSPITAALSAAL IN BLOEM deur Albert Maritz

Die drama speel af in ‘n psigiatriese saal van ‘n hospitaal, waar ‘n klompie dienspligtiges tydens die apartheidsjare hulle bevind. Die jong mans se …

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
ROOI PAPAWER deur SD Fourie
ROOI PAPAWER deur SD Fourie

Thea en haar suster Anna se verhouding is problematies. Thea verstaan nie hoekom Anna oorbeskermend teenoor haar optree nie, en sy kom in opstand daa…

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode
MY JAPAN deur Schalk Schoombie
MY JAPAN deur Schalk Schoombie

Op 11 Maart 2011 het ʼn verwoestende tsoenami Japan getref. ʼn Onderwyseres wat Engels in Japan gee, Angelique Naudé, het die ramp eerstehands meegemaa…

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode
AS KLUISE KON PRAAT deur Marion Erskine
AS KLUISE KON PRAAT deur Marion Erskine

Die verhaal is losweg gebaseer op die 1977 Krugersdorp-bankroof, wat tot vandag toe nog nie opgelos is nie. Vier mynwerkers besluit hulle gaan die gr…

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode
KEN JY VIR FYTJIE ELAND? deur Eben Cruywagen
KEN JY VIR FYTJIE ELAND? deur Eben Cruywagen

Dit is die jaar 1913. Iewers tussen Griekwastad en Campbell boer Johannes Eland en sy broerse met skaap en bees. Sy vrou, Katrina, is ’n nasaat van d…

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode
KONNEKSIE deur Marion Erskine
KONNEKSIE deur Marion Erskine

Verbeel jou jy is in 2050 waar kunsmatige intelligensie tot jou voordeel... of nadeel kan strek. Dawid le Roux is ‘n rekenaarprogrammeerder. Hy is ni…

1 year, 5 months ago

Short Long
View Episode
LENIESGIF deur Hendie Grobbelaar
LENIESGIF deur Hendie Grobbelaar

Benjamin de Kai is ʼn uitgebrande en ontnugterde liefdesverhaalskrywer wat probeer om ʼn ernstige roman die lig te laat sien. Sy uitgewer se nuwe assis…

1 year, 5 months ago

Short Long
View Episode
LYNE WAT KRUIS deur Wilmi Wheeler
LYNE WAT KRUIS deur Wilmi Wheeler

Janine is 19, vol twyfel en vars in die grootmenswêreld. Haar eerste werk - ’n oproepsentrum vir ’n versekeringsmaatskappy - voel eerder soos ’n daag…

1 year, 5 months ago

Short Long
View Episode
DIE VRYWORDING VAN EGBERTUS LODEWIKUS APPEL deur Manie Groenewald
DIE VRYWORDING VAN EGBERTUS LODEWIKUS APPEL deur Manie Groenewald

Dit is Stella se 64e verjaardag in ‘n aftreeoord. In ‘n toestand van neerslagtigheid het sy niemand vir die geleentheid genooi nie, en wil ook nie vi…

1 year, 5 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us