Podcast Episodes
Back to Search
DIE VERSAMELDE DAGBOEKE VAN ENE PROFESSOR WEIDEMANN deur Shawn Day
Shawn Day is die wenner van die 2024 RSG Radiodramaskryfkompetisie in samewerking met die ATKV, in die Jong Skrywer-kategorie. ‘n Joernalis ondersoek…
1 year, 5 months ago
KYSBRIEWE deur A.R. Gurney
Andrew en Melissa skryf vir sowat ses dekades lank vir mekaar briewe. Dit is ‘n wipplank- en uitdagende verhouding, wat veroorsaak dat hulle al hoe v…
1 year, 9 months ago
DIE STER VAN BETHLEHEM deur Ludwig Emil Gryffenberg
Die drama speel af tydens die regering van die Romeinse Keiser Augustus, waartydens die Joodse volk, Israel, deel was van die Romeinse Ryk. Dit word …
1 year, 9 months ago
DIE ONGEBAKTE ALASKA deur Johanna Steyn
Estelle en Hennie berei voor vir ‘n Kersmaal in hulle piepklein woonstelletjie. Haar ma en dié se vriend is genooi om die Kerstyd by hulle te kom deu…
1 year, 9 months ago
MAMMIE SE VOORHUIS deur Erin Patience
Wanneer Mammie se deur vir almal oop staan, kan dit nogal bietjie erg raak vir Tamia. Dit voel of Mammie al haar aandag aan die bure skenk, en nie op…
1 year, 9 months ago
WYSIE OOR DIE WATER deur Albert Short
Wysie oor die water is opgeneem en vervaardig deur siggestremdes in die ateljee van Innovation for the Blind op Worcester. Dis ‘n stormagtige nag op …
1 year, 9 months ago
GRENSGEVAL deur Rita Swanepoel
Wanneer Janet en Arno gaan kamp, word hy oorweldig deur herinneringe aan sy tyd op die grens tydens sy dienspligjare. Die spelers is Roeline Daneel, …
1 year, 9 months ago
MEVROU DOMINEE deur Riëtte Heslinga
Mevrou Dominee hunker, soos op menige ander Maandagoggende, na Sondag se oorskot-nagmaalwyn. In dominee se afwesigheid, pleit Gabriël by haar om nie …
1 year, 10 months ago
DIE NAGSKUIT KOM deur Anton Treurnich
Abraham Cloete sukkel voort op sy plaas in die Sandveld ná sy vrou se dood. Sy dogter kom help hom na haar terugkeer uit Kaapstad, waar sy gekwalifis…
1 year, 10 months ago
SOETE WRAAK deur Karen Wessels
As Lisa Bruwer by ‘n kamer instap, straal haar aura nie elektriese seksualiteit nie. Sy word gesien as ‘n moederfiguur, ‘n vriendin, die ouer sussie …
1 year, 10 months ago