Podcast Episodes
Back to Search
DIE SPREEKKAMER deur Almero Welgemoed en Pietie Beyers
Die kompleksiteit van mense se verhale wat in 'n sielkundige se spreekkamer ontvou, is unieke verhale met 'n universele tema - om te behoort, om veil…
2 years, 3 months ago
HAMLET deur William Shakespeare
Hamlet moet sy pa, Ou Hamlet, se dood wreek. Hy word besoek deur sy pa se gees wat deurentyd by hom spook om die opdrag uit te voer. Dit bring Hamlet…
2 years, 4 months ago
DINK JY DAREM NOG AAN MY? deur Francois Bloemhof
Leandri kom per trein aan op die klein dorpie Stilwater. Die plan is om vir ’n onbepaalde tyd in Soes se losieshuis te bly om rus te vind ná onlangse…
2 years, 4 months ago
PLASTON: DNS-KIND deur PG du Plessis
Plaston (Grieks vir ‘hy wat gemaak is’) is ‘n 19-jarige, beeldskone jong man wat kunsmatig deur wetenskaplikes geskep is. Hy kom op die afgeleë dorpi…
2 years, 4 months ago
JAKARTA MAMMA deur Lee Doubell
JAKARTA MAMMA is ‘n hartroerende verhaal oor die krag van ‘n ma (in hierdie geval ‘n paar ma’s) se liefde. ʼn Swanger Suid-Afrikaner word in Indonesië…
2 years, 4 months ago
SHIRLEY SE SKULD deur Anene Loots
In weerwil van die feit dat die bejaarde Rina in ‘n aftreeoord woon, wil sy steeds avonture aanpak en haar lewe geniet. Wanneer dit lyk of daar ‘n ka…
2 years, 5 months ago
‘N BLOMMEKROON VIR BELINDA deur Almé Swart
Elke middag om klokslag half twee kom Belinda by die winkel in. Dan soek sy die tafel teen die muur, want sy wag vir haar man. En wanneer kom haar ma…
2 years, 5 months ago
TAAISPUL deur Madeleine Venter
Ou liefde roes nie, lui die spreekwoord. As dit jou het, het dit jou. Daar is nie wegkomkans nie. Die liefde is ‘n taaispul. Dirk kry op sy oudag spy…
2 years, 5 months ago
VERRAAD deur Anneli du Preez
Jaco en Phillip, ʼn getroude paartjie, kom voor ‘n uitdaging te staan wanneer een van die partye erken hulle voel nie meer dieselfde nie. Soos wat die…
2 years, 5 months ago
TWEEGESIG deur Lena Nel
‘n Mens moet nooit te maklik vertrou nie. As dit blyk te goed om waar te wees, is dit gewoonlik so. Sake neem ‘n dramatiese wending wanneer Alexander…
2 years, 5 months ago