Episode Details

Back to Episodes
DIE BELOFTE deur Paula Hartzenberg

DIE BELOFTE deur Paula Hartzenberg

Published 2 years, 9 months ago
Description

Alet ly aan ’n traumatiese toestand wat klaarblyklik onbewustelik van haar ma af op haar oorgedra is. Ten tyde van die ma se heengaan, is dit Alet se ouer suster, Jana, wat haarself met ’n belofte verbind tot die taak om uit te vind wat presies in  hulle ma se lewe gebeur het wat hiertoe kon gelei het. Toe iemand eendag by hulle deur kom aanklop, kry die soektog momentum, maar onverwagse hindernisse kom terselfdertyd oor haar pad. Uiteindelik beland Jana by ’n punt waar sy ’n riskante besluit oor haar eie lewe moet neem voordat die waarheid tydens ’n bonatuurlike reis hopelik aan die lig kan kom.

Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us