Podcast Episodes

Back to Search
HENDRIK SE HISTEREKTOMIE deur Ilné Fourie
HENDRIK SE HISTEREKTOMIE deur Ilné Fourie

[Wenner van RSG en NATi se eerste Kwartkomedie-skryfkompetisie vir komiese radiodramas] Dr. Marais is ’n veearts op ’n klein dorpie wat ’n tydelike o…

4 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
DIE RARE JACOBS deur Melt Sieberhagen
DIE RARE JACOBS deur Melt Sieberhagen

[Naaswenner van RSG en NATi se eerste Kwartkomedie-skryfkompetisie vir komiese radiodramas] Herman is ’n onvergenoegde, middeljarige sakeman wat ná m…

4 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
EERBARE INTENSIES deur Benjamin Kock
EERBARE INTENSIES deur Benjamin Kock

Katrien is ’n 27-jarige aktuaris wat baie bekommerd is oor haar ouers, Basie en Ella, twee sout-van-die-aarde plaasmense wat na Italië gereis het, ma…

4 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
KAMMA SPESIALE VRIENDE deur Niel Steenkamp
KAMMA SPESIALE VRIENDE deur Niel Steenkamp

Frans en Anita loop mekaar in ’n supermark raak, begin gesels en kom tot die gevolgtrekking dat Frans se weduwee-ma en Anita se wewenaar-pa albei die…

4 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
DIE SWERFJARE VAN POPPIE NONGENA deur Elsa Joubert
DIE SWERFJARE VAN POPPIE NONGENA deur Elsa Joubert

Die verhaal handel oor die lewe van Poppie Nongena. Dit vertel hoe sy as ma rondgeskuif is weens die politieke stelsel van die tyd, en die besluite w…

4 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
DIE NAGBESOEKERS deur Albert Short
DIE NAGBESOEKERS deur Albert Short

Twee ou mense wat naby ‘n begraafplaas woon, word toenemend met die dood gekonfronteer. Aanvaarding en ontkenning word aanvanklik ‘n speelbal tussen …

4 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
BOETIE KOM KUIER deur Thomas van Niekerk
BOETIE KOM KUIER deur Thomas van Niekerk

Hierdie lighartige komedie was deel van die RSG/Nati Kwartkomedie-skryfkompetisie. Hope misverstande, vooroordele en mistasting loop uit ‘n verrassen…

4 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
ONVOLTOOID deur Ayden Kruger
ONVOLTOOID deur Ayden Kruger

Danel, ‘n sielkundige, meen sy het ‘n goeie lewe en ‘n gelukkige huwelik. Maar dan kom sy een dag vroeg tuis en betrap haar man, Bertus, saam met ‘n …

4 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
SONDESEEP deur Susan Marais
SONDESEEP deur Susan Marais

‘n Gesiene inwoner van ‘n plattelandse dorpie iewers in die Noord-Kaap verdwyn te midde van die gemeentesusters se beplanning van ‘n kerkbasaar, ter …

4 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
DIE MAGRIETJIE deur Jenny Pieterse
DIE MAGRIETJIE deur Jenny Pieterse

'n Weduwee sukkel om oor haar man se dood te kom. Haar buurvrou sien om na haar Pa, wat terminaal siek is weens kanker.  Dan kruis die twee se paaie …

4 years, 4 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us