Podcast Episodes
Back to Search
DON JUAN deur Moliére
Hierdie argiefproduksie word uitgesaai ter viering van die Franse dramaturg, Moliére, se geboorte in 1622, vanjaar 400 jaar gelede. Molière was ‘n ak…
4 years, 4 months ago
KINDERS deur Erica Harris
Natasha kry onverwags toesig oor haar tienerseun, Tiaan. Nie sy of haar lewensmaat Bella is egter gereed vir die verantwoordelikheid nie. Die spelers…
4 years, 4 months ago
NAAND, JOSEF deur Albert Short
‘n Man verdwyn soos ‘n groot speld terwyl hy oor 'n uitgestrekte vlakte reis. Die enigste mense wat op die vlakte bly, is twee ou tannies in ‘n afgel…
4 years, 5 months ago
STERSTOF deur Cecelia du Toit
Dit is 2052 en twee mense word na Mars gestuur om daar kos te verbou. Wanneer hulle egter tydens die sending wakker word, kom hulle met ‘n skok agter…
4 years, 5 months ago
WAAROM, HERE? deur Joey van Niekerk
Die drama vertel die verhaal van Saggeus, die tollenaar. Hy was in jy jeug opstandig omdat hy nie kon deel hê in die voorspoed en rykdom wat regerin…
4 years, 5 months ago
DIE DOOD VAN BITITI deur Adriaan Havenga
'n Wildsplaas... 'n Familieplaas... 'n Erfplaas... Dis waar die verhaal afspeel. En, soos dit maar dikwels met familie gaan, is daar onderlinge jaloe…
4 years, 5 months ago
DIE VUURVLIEGDIEF deur Madeleen Welman
‘n Hartroerende verhaal wat die storie van die onwaarskynlike ontmoeting tussen Ria (‘n angstige, afhanklike vrou in haar tagtigs) en William (n deur…
4 years, 5 months ago
DIE WILDSBOUDJIE deur Fritz Steyn
Die lollery begin wanneer dominee Gompul ongemaklike vrae het oor ‘n wildsboudjie wat spesiaal vir hom voorgesit word. Hy kuier op die plaas van Sare…
4 years, 9 months ago
EN DAAR WAS SKAAPWAGTERS deur NP Van Wyk Louw
Drie skaapwagters pas skape op in die Roggeveld, iewers tussen Calvinia en Sutherland, enkele dae voor Kersfees. Dis in die jare vyftig. Dis baie dro…
4 years, 9 months ago
SIEN JOU WEER GISTER deur Niel Steenkamp
Twee akademici, een by 'n universiteit en een by 'n privaatinstansie, wedywer om die eerste te wees om 'n suksesvolle tydmasjien te bou. Die spelers …
4 years, 9 months ago