Podcast Episodes
Back to Search
KLIPGEBEDE deur Schalk Schoombie
Waarskuwing: Geweld en kru taal. Marina en haar seun, Gerbrand, is slagoffers van gesinsgeweld. Marina vertel haar lewensverhaal aan haar vriendin Ka…
4 years, 11 months ago
PUTSONDERWATER deur Bartho Smit
Hierdie klassieke drama speel af op ’n denkbeeldige gehuggie in ’n afgeleë woestynstreek van die land. Dit handel oor Maria, ’n swanger tiener, wat d…
5 years, 3 months ago
BOERETROOS deur Erica Harris
Jongmanne, wat opsoek is na hulle identiteit en plek in die samelewing, se herhaalde kwaaijongstreke word al hoe meer gewaagd, en lei uiteindelik tot…
5 years, 3 months ago
AS IS VERBRANDE HOUT deur Janine van der Linde
Hester se man se laaste versoek was dat sy as gestrooi moet word op sy geliefde plaas in die Noord-Kaap, waar hulle lank terug gewoon het. Die droogt…
5 years, 3 months ago
DAAR'S IETS OMTRENT DAISY deur William Oosthuizen
Die inwoners van Aftreeoord Vredendal is terug, en hierdie keer met meer opwinding. Let wel… dis ‘n aftreeoord en níé ‘n ouetehuis nie, want daarvoor…
5 years, 4 months ago
SPOOKTREIN deur Albert Short
Een maal per jaar hou hy stil met dik rookwolke wat stoom... die spooktrein. Twee dolverliefde spookjagters besluit om die trein daardie aand op ’n s…
5 years, 4 months ago
DIE BEGRAFNIS deur Rudie van Rensburg
‘n Langdradige lykbesorger, ‘n Pretoriase paaldanseres en ‘n skottel sousboontjiebredie is maar ‘n paar van die dinge wat ‘n weduwee beproef met die …
5 years, 4 months ago
DIE LAASTE WOORD deur Lee Doubell
Die drama speel oor drie tydperke af. Kom verlustig jou in ‘n eeu se omswerwinge van Eugene Marais se geliefde en alombekende gedig, Winternag. Eers …
5 years, 4 months ago
ROTS VAN VERSKRIKKING, saamgestel uit die werk van Eugène Marais
Die bekroonde regisseur Ilsé van Hemert se verhoogproduksie, Uit die bloute, het in die jare 90 landwyd opslae gemaak. Hierdie werk, saamgestel uit d…
5 years, 4 months ago
MAKKIE ONTHOU deur Adelle van Wyk
Die drama is die wenner van die RSG/SANLAM Radiodrama-skryfkompetisie van 2020. Makkie Ghall word deur die polisie ondervra nadat ‘n lyk in haar we…
5 years, 5 months ago