Podcast Episodes
Back to Search
BOETIE ONTMOET 'N ALIEN deur Johann Smith
Stel jou voor: ‘n Doodgewone Suid-Afrikaanse plaas. Een van die gesinslede het pas teruggekeer uit die buiteland, en is redelik rebels. Die skoolseun…
5 years, 10 months ago
LIEFDE IS 'N ROOS deur Tennessee Williams
Serafina Delle Rose is ‘n Italiaanse Amerikaner en ‘n passievolle, wispelturige, middeljarige vrou wat hard probeer om haar dogter volgens die Katoli…
5 years, 10 months ago
'N TWEEDE KANS deur Ronel Mostert
'n Liefdesverhaal wat aanklank sal vind by diegene wat in die liefde ontnugter is, maar wat dan, sonder dat hulle dit verwag, 'n tweede kans op geluk…
5 years, 10 months ago
JOHANNA SE ELVIS deur Hendie Grobbelaar
Johanna Apolis is ‘n voorslag as dit kom by die uithaal van blinklywe. Dis haar ambisie om gereken te word onder die vistermanne deur die heel groots…
5 years, 11 months ago
NAG VAN DIE VER MUSIEK deur Engela van Rooyen-Linde
Andries Smith is emosioneel afgestomp teenoor sy gesin, bestaande uit sy vrou Alet, en hulle tweeling, Larry en Lara. Wat sou die rede daarvoor wees?…
5 years, 11 months ago
HUISHOU deur Philip Rademeyer
Twee wit vroue in Kaapstad wil ‘n swart kind aanneem. Die ouer vrou, Dirkie, is ‘n lektor in sosiologie en dryf die aannemingsproses. Dirkie wil sorg…
5 years, 11 months ago
DIE PRYS deur Joey van Niekerk
Susan Pretorius, tuisteskepper en ywerige lid van die VLU, wen ’n koekbakkompetisie met ’n droomprys – een wat sy en veral haar man, Hermaans, nie ve…
5 years, 11 months ago
MOF EN SY MENSE deur C.J. Langenhoven
Frikkie van Zyl en sy aangenome suster, Poppie, woon op 'n plaas in die Klein Karoo tydens die Spaanse griepepidemie van 1918. Frikkie tree op as ver…
5 years, 11 months ago
BLOEDMAAN deur Martyn le Roux
Bloedmaan is is die opvolg van die veelbekroonde BLOEDLYN (2015). Die storie neem ons na die hartjie van die Tankwa-Karoo. ʼn Groot skroef is los in d…
6 years ago
‘N TRAGIESE KÊREL, TEEN WIL EN DANK deur Anton Tjechof
Anton Tjechof, Russiese dokter en dramaturg en kenner van die mens en sy pyne, ondersoek die pyne van armsalige huishouer en eggenoot, Iwan Iwvanowie…
6 years ago