Podcast Episodes

Back to Search
OU WYNTOON EN DIE WEERLOSE KREATUUR deur Anton Tjechof
OU WYNTOON EN DIE WEERLOSE KREATUUR deur Anton Tjechof

Anton Tjechof, Russiese dokter en dramaturg en kenner van die mens en sy pyne, gee vir ons met Ou Wyntoon en die Weerlose Kreatuur 'n kykie in die ge…

6 years ago

Short Long
View Episode
DIE AASVOËL deur Elton Louw
DIE AASVOËL deur Elton Louw

’n Man sit rustig en rugby kyk, wanneer ’n jong inbreker hom onkant betrap. Die twee mans wil mekaar aan die keel gryp, maar besef dat hulle baie mee…

6 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
BLOMME VIR DIE WINTER deur NP van Wyk Louw
BLOMME VIR DIE WINTER deur NP van Wyk Louw

Blomme vir die winter speel af in Parys, Frankryk, en is 'n verhaal oor onbeantwoorde liefde. 'n Man koop blomme vir 'n vrou wat hy eendag per toeval…

6 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
MIKE EN MAVIS deur Wessel Pretorius
MIKE EN MAVIS deur Wessel Pretorius

Mavis Kellerman is 'n weduwee wat haarself afgesluit het van die wêreld. Sy e-pos slegs haar dogter en gaan nog kerk toe. Dan word sy na die opening …

6 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
KRAG deur Lee Doubell
KRAG deur Lee Doubell

Dit is 2020. Suid-Afrika is vir die derde keer in grendelstatus, en die landsburgers is siek en sat vir die virus en die rigiede regulasies. Hester i…

6 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
ELLA SE PERDE deur Charles J. Fourie
ELLA SE PERDE deur Charles J. Fourie

Die bekroonde toneelstuk is spesiaal vir die radio verwerk, en handel oor die “perdevrou van die Overberg”, Ella Gordon Dove Colston. 'n Legende van …

6 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
DIE BLIKSLIM deur Martyn le Roux
DIE BLIKSLIM deur Martyn le Roux

'n Savant wat rolprente, van die draaiboeke tot die vervaardigers en akteurs, soos die palm van sy hand ken, ontmoet 'n aanvallige nagraadse sielkund…

6 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
DIE LYK deur Karin du Toit
DIE LYK deur Karin du Toit

'n Aksiebelaaide donker komedie oor 'n graf, 'n kis en 'n lyk... Trudie word jare lank fisies en emosioneel deur haar man aangerand. Een aand, tydens…

6 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
AS 'N KIND KOM KUIER deur Zelda Bezuidenhout
AS 'N KIND KOM KUIER deur Zelda Bezuidenhout

Die bejaarde Elna Smit-Smith is ernstig siek. Haar kinders is te besig om haar dikwels te besoek, en haar versorger, Vanessa, word 'n hegte vriendin.…

6 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
KOUE KAIINGS deur Lee Doubell
KOUE KAIINGS deur Lee Doubell

'n Spookstorie met 'n verskil… Vyf jong mans is in die laat jare 70 op pad na Upington om vir hulle nasionale diensplig aan te meld. Hulle is almal k…

6 years, 4 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us