Podcast Episodes
Back to Search
DIE HUISBESOEK deur Wilmi Wheeler
Celia roep in die vroeë oggendure die hulp van hulle jong dominee op die dorp in. Sy het pas ontdek dat haar man, Paul, 'n verhouding het. Terwyl die…
6 years, 4 months ago
MY MENSE deur Dot Serfontein
“Uit die keur van Serfontein se werke neem Antoinette Kellerman jou met deernis terug na die skrywer se kosbare beskrywings van haar ouers, haar soms…
6 years, 4 months ago
WOLF-WOLF HOE LAAT IS DIT? deur Hennie Aucamp
Dit is reeds meer as vier dekades sedert Hennie Aucamp se absurde eenakter op 'n verhoog in Stellenbosch gedebuteer het. Die veelbekroonde radiodrama…
6 years, 4 months ago
TEERLING 3: DIE WIEL DRAAI deur PG du Plessis
Een van die gevierde dramaturg PG du Plessis se ses kort Teerling-dramas wat voor 'n gehoor tydens die KKNK op Oudtshoorn opgeneem en uitgesaai is. M…
6 years, 4 months ago
VERGIFNIS deur Charles J. Fourie
Muriel, 'n ouerige vrou, kom woon op Touwsrivier. 'n Jong werker help haar in die tuin en steel haar beursie, omdat hy ook graag iets luuks en lekker…
6 years, 5 months ago
GENADE deur Marita van der Vyver
Kas Stuurman is 'n afgetrede koerantman en lief vir woordspeletjies, wyn, blokkiesraaisels en sy vrou. Door Stuurman is 'n afgetrede Afrikaans-onderw…
6 years, 5 months ago
SJARRAP EN EET JOU KOS! deur Ilné Fourie
Betree die gedagtewêreld van die kelner om vanuit daardie uiters intieme kennismaking, die (on-)heilige, nooit gehoorde dinge (met apologie aan N.P. …
6 years, 5 months ago
DIE LEË GRAF deur Helena Hugo
In die Paastyd herleef ons opnuut die kruisdood van Jesus, maar ook sy opstanding. Vir Nikodemus gaan dit gepaard met 'n geloofstryd. Kan hy sy posis…
6 years, 5 months ago
DIE GOUE KRING deur Uys Krige
Hierdie argiefdrama is 'n liriese en poëtiese drama oor die geliefdes Ferdinand en Isabella wat graag wil trou, maar dan daag 'n aantreklike jong man…
6 years, 5 months ago
MIKE EN MAVIS deur Wessel Pretorius
Mavis Kellerman is 'n weduwee wat haarself afgesluit het van die wêreld. Sy e-pos slegs haar dogter en gaan nog kerk toe. Dan word sy na die opening …
6 years, 6 months ago