Podcast Episodes
Back to Search
STILLE WATERS deur Anton Treurnich
Anna van Rooy sterf op 'n klein dorpie in die Karoo. Dit dompel nie juis die mense van die dorpie in rou nie. Sy was immers nie 'n gewilde inwoner ni…
6 years, 11 months ago
DIE BLIKSLIM deur Martyn le Roux
'n Savant wat rolprente, van die draaiboeke tot die vervaardigers en akteurs, soos die palm van sy hand ken, ontmoet 'n aanvallige nagraadse sielkund…
6 years, 11 months ago
DROSTERS deur Herschelle Benjamin
Michelle is alweer besig om te dros, of in haar eie woorde: “ek staak skool...” Haar maats Ruben, Sammy-Jo, Nicolaas en Pietie word egter vir die eer…
6 years, 11 months ago
DIE PRYS VAN GLO-STOF deur Retief Scholtz
Hierdie darma bied aan hoërskoolleerders die unieke geleentheid om hulle talente voor die mikrofoon te wys. RSG, ATKV en die Nasionale Toneelspelkomp…
6 years, 11 months ago
OP DIE PAD NA ACAPULCO deur Chris Barnard
Simon en sy vrou, Mia, swerf deur 'n oorloggeteisterde land op pad na Acapulco, 'n simbool van die paradys of utopie. Die paradys bly onbereikbaar en…
6 years, 11 months ago
DIE VROU OP DIE SKUIT deur Elise Muller
'n Gesin neem hulle jong onskuldige huishulp, Bessie, saam met vakansie na Duinebaai. Sy sien vir die eerste keer die see, ry vir die eerste keer op …
7 years ago
BESOEK VAN DIE GRENSBREKER deur Manie Groenewald
Die radiodrama is 'n verhaal oor drie susters, hulle onsekerhede en hulle diepste geheime. Die rolle word vertolk deur Elma Potgieter, Karen Wessels …
7 years, 3 months ago
GERT GARRIES - ‘N BAAISIEKEL BLUES deur Pieter Fourie
Gert Garries wat in opdrag van RSG Drama deur Eben Cruywagen van verhoogteks na ‘n radioteater getransponeer is, bring amper ‘n derde dimensie na vor…
7 years, 3 months ago
AFKOELING deur Martyn le Roux
Die Vermaak-gesin is in 'n doodloopstraat. En dit is steeds snikheet in die Kaap. Amanda is in matriek, sy verwag 'n baba en is geskors. 'n Dwelmbaas…
7 years, 3 months ago
ERFPORSIE deur Ronel Mostert
Lilian is 'n bobaas-sjef wat oorreed word om haar suksesvolle bistro te verruil vir 'n posisie by 'n gastehuis op 'n spoggerige wynplaas. Gou blyk di…
7 years, 4 months ago