Podcast Episodes

Back to Search
KAREL SE OUPA deur Retief Scholtz
KAREL SE OUPA deur Retief Scholtz

Negejarige Karel du Toit kan met sy oupa oor enige iets gesels. Oupa Karel beantwoord rustig sy kleinseun se vrae, behalwe een vraag wat hy nie weet …

7 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
OUMA OP HAAR BESEM deur Annika Swanepoel
OUMA OP HAAR BESEM deur Annika Swanepoel

Die liefde tussen twee jongmense kom te staan voor 'n toets van ouerdruk en vorige verhoudings. Wanneer Marinda, 'n duikinstrukteur, en Jay-Z, 'n sak…

7 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
KLIPPE WAT VAL deur Philip Rademeyer
KLIPPE WAT VAL deur Philip Rademeyer

Abrie en Kannetjie het saam grootgeword op ‘n afgeleë plaas. Kannetjie se geestesgetremdheid en die feit dat Abrie die seun van plaaswerkers was, het…

7 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
WILHELM TELL deur Friedrich Schiller
WILHELM TELL deur Friedrich Schiller

Goewerneur Gessler se perderuiters jaag 'n boer tot in die meer, maar die Switserse baasskut Wilhelm Tell probeer die man red. Dit lei tot 'n onderon…

7 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
ANDERS GEVEER deur Sophia van Taak
ANDERS GEVEER deur Sophia van Taak

'n Tienerseun met met Aspergersindroom begin 'n ongewone vriendskap met 'n moeilike ou man op 'n klein plattelandse dorpie waarheen hy en sy enkelma …

7 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
DIE SELLE deur Herman Cronjé
DIE SELLE deur Herman Cronjé

'n Welgestelde, spoggerige vrou kom te hore van 'n rewolusionêre prosedure waarvolgens die kloning van 'n mens vervolmaak is deur varke te transmutee…

7 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
ONTRUIM deur Esta Steyn
ONTRUIM deur Esta Steyn

Manus en Willemien is sewentig, en moet hulle groot huis opgee en afskaal. Om weg te gooi en op te pak nadat hulle hulle lewe lank versamel het, is n…

7 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
LIEWE PYNAPPEL deur Anna Greenfield
LIEWE PYNAPPEL deur Anna Greenfield

Elsa is hoogswanger, en haar ginekoloog het voorgestel sy begin skryf vir "Pynappel" (Elsa se naam vir haar baba omdat sy nie die geslag wil weet voo…

7 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
MIKE EN MAVIS deur Wessel Pretorius
MIKE EN MAVIS deur Wessel Pretorius

Mavis Kellerman, ʼn weduwee wat haarself afgesluit het van die wêreld, behalwe vir haar e-posse met haar dogter, en haar weeklikse kerkdiens, ontvang …

7 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
ELKE POT deur Perdita van Dijk du Bois
ELKE POT deur Perdita van Dijk du Bois

Martie, 'n kunssinnige en verfynde vrou in haar vyftigs, is verbaas en effe onthuts dat haar jonger laatlam-suster vir haar probeer man soek. Wanneer…

7 years, 9 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us