Podcast Episodes

Back to Search
GEBLIK deur Esther von Waltsleben
GEBLIK deur Esther von Waltsleben

Die grootbaas van De-Lish besluit om sy franchise se sakebelange te beskerm, en stuur sy seun en jong ambisieuese werksvriend na Blikfontein om op di…

7 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
ROAD TRIP deur Corné Joubert
ROAD TRIP deur Corné Joubert

Twee vroue wat ry agter vryheid aan. Een pad wat lelik skeefloop.Jana en Stephanie, stadsmeisies en beste vriendinne, vat die pad die Karoolandskap i…

7 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
LIGTER AS DIE WIND deur André Kotzé
LIGTER AS DIE WIND deur André Kotzé

Dirk Ligter was 'n berugte skaapsteler uit die Hantam se wyk. Hy het van plaas tot plaas beweeg, soms fluks gewerk, al wat vroumens is, beïndruk, dik…

7 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
DIE JUDASBOK deur Dalene Matthee
DIE JUDASBOK deur Dalene Matthee

ʼn Jong bruin man raak in die jare tagtig verlief op 'n wit onderwyseres. Weens apartheidswetgewing is hulle verhouding nie net gedoem nie, dit is onw…

7 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
NOG NET TWEE WEKE deur Helena Hugo
NOG NET TWEE WEKE deur Helena Hugo

Esta is sewentien, en haar ouers se enigste kind. Sy is mooi, slim en talentvol. Haar toekoms blink, maar dan tuimel haar drome inmekaar. Moet sy haa…

7 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
DIE VOËLHOK deur William Oosthuizen
DIE VOËLHOK deur William Oosthuizen

'n Polisie ondersoekspan probeer die oorsaak van die dood van 'n bejaarde vrou bepaal, wie se lyk in 'n voëlhok in die agterplaas van haar huis gevin…

7 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
DIE FIETSTOER deur Joa Bekker
DIE FIETSTOER deur Joa Bekker

Wat het hulle besiel? Oom Jannes op 64 (Dirk Stoltz) en die bloedjong Chilli op 22 (Christopher van der Westhuizen) besluit om per fiets saam deur di…

7 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
SOEK deur Madeleine Volschenk
SOEK deur Madeleine Volschenk

Letsie verdwyn spoorloos uit 'n gastehuis op die Kaapse platteland. Wat het met haar gebeur? Die ander gaste leer mekaar en die eienaars beter ken te…

7 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
DIE TESTAMENT deut Rhona Peens
DIE TESTAMENT deut Rhona Peens

Oom Josef Rossouw sterf, en sy familie en werkers word na die prokureur se kantore genooi sodat die testament vir hulle gelees kan word. Daar is milj…

7 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
LAAT HERFS deur Richard van der Westhuizen
LAAT HERFS deur Richard van der Westhuizen

Andrew Beyers se lewe het, soos die meeste mense s'n, nie heeltemal verloop soos wat hy graag sou wou hê nie. Dan ontmoet hy, heel toevallig, 'n spra…

7 years, 11 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us