Podcast Episodes
Back to Search
ROMMEL, ROMMEL deur Lee Doubell
Drie gesoute rowers – of is dit dalk eerder veteraantronkvoëls – beplan hulle eerste rooftog in twee jaar ná hulle laaste besoek aan die staatshotel.…
8 years, 5 months ago
VLERKE VIR JASON deur Janine van der Linde
Die verhaal belig die wrede situasie waarin die mense van die Kaapse vlakte hulleself bevind, die angs waarmee 'n moeder terugkeer van die werk af as…
8 years, 5 months ago
SPRINGGETY deur Sophia van Taak
'n Talentvolle haikoedigter en kopieskrywer wat sukkel met depressiewe gedagtes, besluit sy het genoeg gehad van die lewe. Sy hou egter nie rekening …
8 years, 5 months ago
OORLEWING – C-BLOK deur Erica Harris
Daniel en Klara bly in dieselfde woonstelblok waar 'n eksentrieke hawelose ou vrou gereeld met haar winkeltrollie vol nuttelose stofgaarders kom smou…
8 years, 6 months ago
QUINTIN ROY EN DIE PAASHAAS deur Helena Hugo
Speel die Bybelse oorsprong van die Paasgebeure nog die rol wat dit behoort te speel, of word dit vertroebel deur heidense simbole en fantasieë oor d…
8 years, 6 months ago
SJARRAP EN EET JOU KOS! deur Ilné Fourie
Al ooit gewonder hoekom mense kelners word? Of wat deur hulle gedagtes gaan, veral as hulle met dom vrae bestook word? Of hoeveel dit van 'n kelner v…
8 years, 9 months ago
DIE NAG VAN DIE WYSES deur Zenobia Kock
Die drama, wat die derde plek behaal het in die RSG/Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie vir 2015, handel oor ʼn wanaangepaste oujongnooi (wat sommige si…
8 years, 9 months ago
SEA POINT MANSIONS deur Annemarie Roodbol
In 'n deeltitel-woonstelkompleks in Seepunt vind die inwoners uit dat die deelnemingskwota nie volgens die deeltitelwet toegepas word nie. Omdat 35% …
8 years, 9 months ago
SPIEËLBEELD deur Ronel Mostert
Andrea is een van 'n tweeling wat altyd aan die korste ent trek. Haar liefde vir haar suster maak dat sy gereeld toegee, aanvaar, die ander wang draa…
8 years, 9 months ago
AKWARIUS deur Marion Erskine
Baasspeurder Sakkie Joubert het al 'n hele paar reeksmoordenaars aangekeer. Dis sy spesialiteitsgebied. maar die laaste een, die een wat hy ten alle …
8 years, 10 months ago