Podcast Episodes

Back to Search
DIE JUDASBOK deur Dalene Matthee
DIE JUDASBOK deur Dalene Matthee

ʼn Jong bruin man raak in die jare tagtig verlief op 'n wit onderwyseres. Weens apartheidswetgewing is hulle verhouding nie net gedoem nie, dit is onw…

8 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
…MY SKUILPLEK DIE KAAPSE STRATE deur Ilona Edwards
…MY SKUILPLEK DIE KAAPSE STRATE deur Ilona Edwards

'n Jong seun wie se ouers in die tronk is, besluit om die pad te vat omdat hy reken dis beter om op straat te woon as om heeltyd deur sy ouer broer a…

8 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
VERGELDING deur Susan Gaigher
VERGELDING deur Susan Gaigher

Wanneer iemand jou van jou kosbaarste besitting ontneem, per ongeluk of deur nalatigheid, en dit verander die res van jou lewe: wat doen jy? Vergewe …

8 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
DOP deur Retief Scholtz
DOP deur Retief Scholtz

'n Oud-Spoorwegwerker, Frank, en 'n jong kroegman, Tim, neem jou saam in 'n hartroerende ontbloting van hulle siele in 'n kroeg waar brandewyn nie br…

8 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
LOTSBESTEMMING deur S.D. Fourie
LOTSBESTEMMING deur S.D. Fourie

Liefde is ongetwyfeld een van die heel belangrikste dinge in enige mens se lewe. Wat van liefde met die eerste oogopslag? En is ouderdomsverskil werk…

8 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
DIE MOOI MEISIES VAN BITTERFONTEIN deur Perdita van Dijk du Bois
DIE MOOI MEISIES VAN BITTERFONTEIN deur Perdita van Dijk du Bois

Dit is die verhaal van 'n groep vroue van die plaas Bitterfontein, wat oorgelewer is aan die behoeftes van die werkgewers. Die skrywer hanteer die pr…

8 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
MYMERINGE VAN 'N OU MAN deur Dolf van Niekerk
MYMERINGE VAN 'N OU MAN deur Dolf van Niekerk

Die 88-jarige Johan gesels met sy versorger, Dalene, en mymer: “Ek het altyd gedink die lewe is 'n wonder, en die dood 'n misterie. Nou dink ek dis a…

8 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
SAND deur George Weideman
SAND deur George Weideman

Petra en haar ma Ragel woon op die afgeleë plaas Waaisand in die dorre streke van Namibië naby Sossusvlei. Petra se pa het weggeloop toe sy nog 'n ba…

9 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
DAGBOEK VAN ‘N WURM deur Martyn le Roux
DAGBOEK VAN ‘N WURM deur Martyn le Roux

“Liewe Dagboek, Ek weier om 'n slagoffer van my omstandighede te wees...” Cassandra Viljoen is n belowende jong liggaamsbouer wat die sportsoort gebr…

9 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
GESIGSEINDERS deur Wim Vorster
GESIGSEINDERS deur Wim Vorster

Die aspekte wat 'n blinde gemeenskap ervaar en mee worstel, is dikwels soos die van die sogenaamde normale gemeenskap, maar daar is kwessies en vrae …

9 years, 3 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us