Podcast Episodes
Back to Search
TOEKA SE DAE deur Niel Steenkamp
Grootouma Annabel vier haar honderdste verjaarsdag in 'n ouetehuis. Haar agterkleinkind Anton sou sy verlowing aan die meisie van sy drome op hierdie…
9 years, 3 months ago
AGTER TOE DEURE deur Perdita van Dijk du Bois
Engela is raadop omdat haar man, Willem, al sy tyd agter 'n geslote deur deurbring. Sy is aanvanklik onwillig om hom daaroor aan te vat, maar met aan…
9 years, 4 months ago
KROKODIL deur Kirby van der Merwe
'n Groepie vriende onderneem 'n toer op die spore van die destydse Grensoorlog. In Katima Mulilo, 'n dorp in die westelike deel van die Caprivistrook…
9 years, 4 months ago
BOSLUISIE deur Ronel Mostert
'n Jong vrou, wat meestal by haar tante groot geword het, moet die verlies van haar ouers verwerk. Tot haar verbasing is sy die erfgenaam van 'n geli…
9 years, 4 months ago
ADOLFIE EN DIE KLAVIER deur Madelein Rust
'n Bekkige boervrou probeer allerhande plannetjies om 'n arm verstote gesin weer in die gemeenskap te integreer. Selfs die nuwe dominee is nie te hei…
9 years, 4 months ago
PADKAARTE
Padkaarte is 'n samestelling van drama, poësie en prosa, spesiaal vir die radio opgevoer deur sewe van die agt finaliste van die Nasionale Toneelspel…
9 years, 5 months ago
POINTE-NOIR (EK EN DIE MAJOOR) deur Jan Lampen
Suid-Afrikaanse huursoldate word in die Kongo gevange geneem ná 'n mislukte operasie. Hulle word onder haglike omstandighede in 'n gevangenis in Poin…
9 years, 5 months ago
DIE KIND deur Janine van der Linde
'n Jong ma van die Kaapse Vlakte rou steeds oor haar seun wat op sy sewende verjaardag spoorloos verdwyn het. Sy bly glo dat hy sal terugkom en dat h…
9 years, 5 months ago
NAGMAAL VIR TWEE deur die Gebruikerskomitee van die Moot Biblioteek, Pretoria
'n Bejaarde Afrikaanse plaasboer en sy swart jeugvriend, 'n oudplaaswerker, bevind hulle saam in dieselfde ouetehuis. Op die vooraand van die kerkbas…
9 years, 5 months ago
KOPSKOOT deur Gerda Kriel
'n Verbitterde en onstabiele polisiekaptein wat 20 jaar laas bevorder is, beland by 'n professionele sielkundige met 'n praktyk êrens in Johannesburg…
9 years, 6 months ago