Podcast Episodes

Back to Search
LITTEKENS deur Karien Polley
LITTEKENS deur Karien Polley

Langs Coetzenburg het nie net 'n waterstroom gevloei nie, maar #SteveBiko is tragies dood in '76, en die #lawstudente en #dramastudente het #gerebel.…

9 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
REISIGER NA KIMBERLEY deur Dolf van Niekerk
REISIGER NA KIMBERLEY deur Dolf van Niekerk

Karen is 'n aktrise en geniet die wêreld van voetligte en applous. Haar man, Johan, bevind hom in die sfeer van die landbou en die wetenskap. Totdat …

10 years ago

Short Long
View Episode
AS ONS TWEE EERS GETROUD IS deur Gerhard J. Beukes
AS ONS TWEE EERS GETROUD IS deur Gerhard J. Beukes

Frans en Malie van der Merwe is op die vooraand van hulle silwer huweliksherdenking, maar besef dan dat hulle nie 'n huweliksertifikaat het nie. Is h…

10 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
KANNA HY KÔ HYSTOE deur Adam Small
KANNA HY KÔ HYSTOE deur Adam Small

Kanna is die grootmaakkind van Makiet, 'n arm bruin vrou uit die werkersklas. Kanna se aanneem-ouers sien sy potensiaal raak en moedig hom aan om 'n …

10 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
RAGEL deur Fanie Viljoen
RAGEL deur Fanie Viljoen

Luan Loots hou daarvan om ander mense se weggooigoed by pandjieswinkels te koop. Hy beplan om alles te verkoop wanneer hy aftree, om vir hom en sy vr…

10 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
LEWE NA DIE NOOT deur Wilken Calitz
LEWE NA DIE NOOT deur Wilken Calitz

Uit die pen van Wilken Calitz kry ons 'n verhaal van 'n sukkelende jong opkomende sanger, Johnny (Andre Terblanche), wat eers teologie studeer het en…

10 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
MY JAPAN deur Schalk Schoombie
MY JAPAN deur Schalk Schoombie

Op 11 Maart 2011 het ʼn verwoestende tsoenami Japan getref. ʼn Onderwyseres wat Engels in Japan gee, Angelique Naude, het die ramp eerstehands meegemaa…

10 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
TEERLING 6: DIE PES deur PG du Plessis
TEERLING 6: DIE PES deur PG du Plessis

'n Dominerende skoolhoof ontvang 'n dringende SMS van haar onderdanige broer, wat as 'n laboratoriumassistent werk, om hom by 'n sekere adres in 'n k…

10 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
SIEMBAMBA deur Marion Erskine
SIEMBAMBA deur Marion Erskine

Elri is Bertus en Rentia se enigste kind, en haar pa se oogappel. Hy sal enigiets vir haar doen, maar dit gaan nie goed tussen Bertus en Rentia nie, …

10 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
DIE WITTEBROOD deur Riana Scheepers
DIE WITTEBROOD deur Riana Scheepers

Lucas en Klara is pas getroud. Lucas het die romantiese droom om sy bruid 'n ongerepte deel van Afrika te wys. Hy beplan hulle wittebroodsbestemming …

10 years, 4 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us