Podcast Episodes

Back to Search
DIE REBELLIE VAN LAFRAS VERWEY deur Chris Barnard
DIE REBELLIE VAN LAFRAS VERWEY deur Chris Barnard

Lafras is 'n Jan Alleman wat vasgevang is in 'n burokratiese stelsel. Hy is 'n dromer en begin mettertyd lugkastele bou om van die sleurwerk te ontsn…

10 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
JANE EYRE deur Charlotte Brönte
JANE EYRE deur Charlotte Brönte

Jane Eyre is 'n weeskind, maar ook 'n goewernante, wat later in Thornfield vir die jong Franse meisie, Adele, private klasse aanbied. Hier raak sy op…

10 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
VERGIFNIS deur Charles J. Fourie
VERGIFNIS deur Charles J. Fourie

Muriel, 'n ouerige vrou, kom woon op Touwsrivier. 'n Jong werker help haar in die tuin en steel haar beursie, omdat hy ook graag iets luuks en lekker…

10 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
GENADE deur Marita van der Vyver
GENADE deur Marita van der Vyver

Kas Stuurman is 'n afgetrede koerantman en lief vir woordspeletjies, wyn, blokkiesraaisels en sy vrou. Door Stuurman is 'n afgetrede Afrikaans-onderw…

10 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
DIE NAG VAN DIE WYSES deur Zenobia Kock
DIE NAG VAN DIE WYSES deur Zenobia Kock

Die drama, wat die derde plek behaal het in die RSG/Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie vir 2015, handel oor ʼn wanaangepaste oujongnooi (wat sommige si…

10 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
DIE EKSENTRIEKES deur Erica Harris
DIE EKSENTRIEKES deur Erica Harris

'n Vereensaamde vrou in 'n ouetehuis en 'n jong, eksentrieke student, wat nie aanklank vind by haar medestudente nie, bevriend mekaar toevallig en be…

10 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
DIE IDEALE MINNARES deur Niel Steenkamp
DIE IDEALE MINNARES deur Niel Steenkamp

Is die romanse uit jou huwelik of verhouding? Dan gaan hierdie drama dit vir jou terugsit! Dit was een van die inskrywings vir die RSG/SANLAM Radiodr…

10 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
BLINDEMOL deur Chris Barnard
BLINDEMOL deur Chris Barnard

Om Chris Barnard te eer, saai RSG sy bekroonde drama Blindemol uit. In 2008 het hy die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se erepenning v…

10 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
‘N KERSSPEL VIRRIE KIND deur Willem Fransman Junior
‘N KERSSPEL VIRRIE KIND deur Willem Fransman Junior

Die Kaapse Bergies, Miester Brand, Myra en Bekkies, besluit om 'n Kersspel op te voer vir 'n jong seun wat gom snuif.

10 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
TUSSEN STASIES deur Henriette Fowler
TUSSEN STASIES deur Henriette Fowler

Die drama kyk na die lewe van 'n sestienjarige tweeling, Santie en Rika, wie se ouers oorlede is. Hulle beland by 'n tante en haar geweldadige dronkl…

10 years, 9 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us