Podcast Episodes

Back to Search
VOOS GESKAAF deur Joe Kleinhans
VOOS GESKAAF deur Joe Kleinhans

Cor Gericke en sy vrou, Lynn, (dis 'n tweede huweliksituasie) besluit om op hulle eie vakansie te gaan hou. In werklikheid het albei van hulle skelm …

9 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
DIE SOMER VAN SES EN VYFTIG deur Engela van Rooyen-Linde
DIE SOMER VAN SES EN VYFTIG deur Engela van Rooyen-Linde

Twee oumense wag tevergeefs vir hulle seun wat ná die Tweede Wêreldoorlog as vermis aangegee is. In hulle hartseer raak hulle vervreemd van vriende e…

9 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
DIE SNEEUMAN deur Cecilia du Toit
DIE SNEEUMAN deur Cecilia du Toit

'n Seun met Down-sindroom word op 'n Vrystaatse plaas deur sy ouma en oupa grootgemaak. Elke jaar verbeel hy hom dat sy pa, wat hy nog nooit ontmoet …

9 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
MET EEN VOET IN DIE GRAF deur William Oosthuizen
MET EEN VOET IN DIE GRAF deur William Oosthuizen

'n Groep plaaswerkers kry die ontstellende nuus dat daar net een graf oop is in hulle begraafplaas. Hulle sal self moet besluit watter een van hulle …

9 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
ONOPGESLOSTE SAAK deur Barbara MacArthur
ONOPGESLOSTE SAAK deur Barbara MacArthur

Wat maak van 'n mens 'n moordenaar, selfs 'n reeksmoordenaar? En is dit hoegenaamd voorspelbaar dat iemand moord sal pleeg? Of kan iemand wat gewoon …

9 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
DAG VAN DIE REUSE deur Pieter Pieterse
DAG VAN DIE REUSE deur Pieter Pieterse

ʼn Agtienjarige Portugese seun met ʼn lam voet word in Mosambiek groot tydens die burgeroorlog in die middel jare sewentig. Sy pa is verskeur tussen di…

9 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
DAGBOEK VAN ‘N WURM deur Martyn le Roux
DAGBOEK VAN ‘N WURM deur Martyn le Roux

“Liewe Dagboek, Ek weier om 'n slagoffer van my omstandighede te wees...” Cassandra Viljoen is n belowende jong liggaamsbouer wat die sportsoort gebr…

9 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
SJARRAP EN EET JOU KOS! deur Ilné Fourie
SJARRAP EN EET JOU KOS! deur Ilné Fourie

Al ooit gewonder hoekom mense kelners word? Of wat deur hulle gedagtes gaan, veral as hulle met dom vrae bestook word? Of hoeveel dit van 'n kelner v…

9 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
DIE WITTEBROOD 2 deur Riana Scheepers
DIE WITTEBROOD 2 deur Riana Scheepers

Vir drie dae moet Lucas en Klara noodgedwonge in 'n omgewing vol paradyslike skoonheid, maar terselfdertyd lewensgevaarlike omstandighede, probeer oo…

9 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
DIE TIKMASJIEN deur Pirow Bekker
DIE TIKMASJIEN deur Pirow Bekker

Met sy jongste radioteater probeer Pirow Bekker 'n verband lê tussen die tikmasjien en die waterboormasjien. Albei soek na water – die boormasjien re…

9 years, 11 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us