Podcast Episodes
Back to Search
ONTYDIGE TYDINGS deur Albert Short
Ontydige Tydings is 'n opvolg op 'n Voorlopige Begrafnis. Dis alweer begrafnistyd, maar die kis is swaar en die begraafplaas lê ver op 'n hoogte. Dan…
8 years ago
WAAR IS TOMAS? deur Zoë Ras
Emma le Roux is 'n jong versorger wat na 'n bejaarde wewenaar, Giel Vermaak, moet omsien. Hulle verhouding is uit die staanspoor problematies. Tog ko…
8 years, 3 months ago
DIE REINE WAARHEID deur Eleanor Lombard
Wanneer 'n poskantoorwerker in 'n klein dorpie 'n storie oor een van die inwoners oorvertel, kry die storie stertjies by en word dit al hoe meer sens…
8 years, 3 months ago
KOLSKOOT VISAGIE deur Christopher Joynt
Hierdie drama vertel die tragiese verhaal van Barend Visagie en sy seun, Willie. Dit speel in 1948 in die Swinburne-distrik af. Hoewel dit n fiktiewe…
8 years, 3 months ago
DIE GANG deur Joe Kleinhans
Die dag nadat wewenaar Jakob Swart by die Tuisbes-tehuis intrek, word hy in 'n kantoor betrap waar hy, selfoon in die hand, in 'n kabinetlaai krap. D…
8 years, 3 months ago
SKINK VIR MY 'N WHISKY deur Deon Johnston
Die bestuurder van 'n supermarkgroep word koelbloedig deur 'n gemaskerde rower doodgeskiet, enkele dae voor sy tweede huweliksherdenking. Vir sy jong…
8 years, 4 months ago
HITTEGOLF deur Martyn le Roux
Fanus en Linda Vermaak woon in Belville saam met Fanus se ma en hulle twee “amper groot” kinders. Die “koors” van aardverwarming slaan toe wanneer di…
8 years, 4 months ago
KOP deur Schalk Schoombie
Set Niemand is 'n belowende pianis. Hy word gediagnoseer met 'n vernietigende siektetoestand wat sy liggaam aanval. 'n Russiese gimnas word breindood…
8 years, 4 months ago
‘N POPHUIS deur Henrik Ibsen
Noora Helmer kan as 'n tipiese bedorwe en opgepiepte ryksmansvrou beskryf word. Haar man, Toorwald, is 'n bankbestuurder en hulle huwelik lyk op die …
8 years, 4 months ago
'N VOORLOPIGE BEGRAFNIS deur Albert Short
'n Man skryf 'n brief aan sy naasbestaandes om te vra dat hulle hom hierdie keer met die nodige respek sal begrawe. Waarom word hierdie man twee keer…
8 years, 5 months ago