Podcast Episodes
Back to Search
FAAN SE TREIN deur Pieter Fourie
Faan woon saam met sy pa en hulle huishoudster, Truia, in 'n klein Karoodorpie waar hy heeltemal begogel word deur treine. Faan word erg deur die sko…
6 years, 9 months ago
DIE KRISMISBOKKIE deur Audrey Blignaut
Die verhaal speel af in Bredasdorp gedurende die vyftigerjare. Christopher is 'n hipersensitiewe natuurkind wat moeilik aanpas op die dorp. Hy dreig …
6 years, 9 months ago
DIE ENGELTJIE WAT AGTERBEBLY HET deur Piet Cillié
Trinkie en Sussie hou saam met hulle ouers somervakansie by Willie se Baai. Op die vooraand van Kersfees neul hulle oudergewoonte vir 'n Kersverhaal,…
6 years, 9 months ago
MAN OP DIE MAAN deur Helena Mellet
Op 'n plaas op die Kaapse platteland boer Charl en sy dogter Carli met 'n klomp beeste. Die ander dogter, Bella, is die eienaar van 'n galery op Stel…
6 years, 9 months ago
KULKIEKIES deur Deon Johnston
Hannes is glad nie beïndruk met sy ma se alewige foto's van hom op haar Facebookbladsy nie. Om die waarheid te sê, hy pes dit! Een aand is daar huism…
6 years, 9 months ago
DIE TJELLO deur Michiel Potgieter
'n Begaafde tjellis verbreek sy kontrak met die Sinfónica de Galicia in Spanje, vlug na sy ouers se plaas en kruip in sy kamer weg. Niks of niemand k…
6 years, 10 months ago
KORPORAAL LEMMER EN DIE ROWERS deur Bun en Heléne Booyens
Jy ontvang jou oproepinstruksies om as voyeur saam met die rowers in te val wat aanmeld in die weermagkaserne. 'n Briljante teks deur die pa en dogte…
6 years, 10 months ago
DOLLER AS KOPAF deur William Oosthuizen
Freek is verveeld in die tehuis waar hy woon, en besluit om vir hom 'n “speelding” te bestel, al twyfel sy vriende Dawid en Hardus oor die waagstuk. …
6 years, 10 months ago
KOELKOP deur Leon van Nierop
'n Gesin word gedwing om vir 'n naweek in 'n afgeleë plaashuis deur te bring. Daar is geen internet- of selfoonontvangs nie. En die sosiale-media-ver…
6 years, 10 months ago
GROOTPAD NA KLEINKOP deur Lee Doubell
Grootpad na Kleinkop is 'n intieme dog onthutsende radiodrama oor 'n getroude paar, Gawie en Susan, wat 'n plaasaanval beleef. Die bejaarde paar word…
6 years, 10 months ago