Podcast Episodes
Back to Search
STERREREËN deur Hendie Grobbelaar
Die drama het die tweede prys ingepalm in die RSG/SANLAM Radiodrama-skryfkompetisie van 2020. 'n Student se ma vra hom om haar huis op te pas terwyl…
5 years, 5 months ago
MORGENSTER deur Philip Nolte
Dit is 2040 en Suid-Afrika is onherkenbaar. ‘n Dispotie. Die post-pandemie regering het ekonomieë verander en kontroleer die land met ‘n diktatorshan…
5 years, 5 months ago
HULLE NOEM HOM MAMBA deur Adriaan Havenga
Wenner van die prys vir Beste Jong Skrywer in RSG en Sanlam se radiodrama-skryfkompetisie van 2020.
Elbie is ‘n kranige skrywer wat hoop om haar eerst…
5 years, 5 months ago
DIE KLEED deur Joey van Niekerk
Die drama handel oor ‘n gesin se ervarings voor en gedurende die Joodse Pasga, en hulle persoonlike geloofstryd en -insig. In die sterbelaaide rolver…
5 years, 6 months ago
PAP EN KAVIAAR deur Isabel Martinson
Die drama is die wenner van die merieteprys in RSG en Sanlam se radiodrama-skryfkompetisie van 2020. Die Bennets, Koba en Loek, gaan ontmoet hulle aa…
5 years, 6 months ago
DOLLER AS KOPAF deur William Oosthuizen
Freek is verveeld in die tehuis waar hy woon, en besluit om vir hom ‘n “speelding” te bestel, al twyfel sy vriende Dawid en Hardus oor dié waagstuk. …
5 years, 9 months ago
BRING VIR CARLI deur Janie Lighthelm
Tehan Kriel is ‘n geniale student wat oor die tou trap in sy eerste jaar op kampus. Tien jaar later lyk die lewe heeltemal anders vir hom. Hy is 'n d…
5 years, 9 months ago
HALLELUJA AMEN deur Ilne Fourie
Dit is ‘n baie belangrike dag vir Broer Gawerjal Grootwoord. Die nuwe dominee op die dorp, ds. Hendrik Hermanus Haasbroek, word vandag verwelkom, en …
5 years, 9 months ago
DIE MASJIENTJIE deur Joe Kleinhans
Beatrice Nortje is ‘n werklose boekhouer en enkelouer van ‘n twintigjarige verstandelik gestremde seun, Damien. Haar posisie raak al hoe meer benard…
5 years, 9 months ago
DIE KAPTEIN EN SY VROU en DIE SPOOK VAN TANT LETJIE deur I.D. du Plessis
Wanneer laas het jy ‘n goëlstorie gehoor? Die eerste mimidrama is ‘n Russiese periodestuk wat in 1852 in ‘n dorpie buite Moskou afspeel. Die Kaptein…
5 years, 10 months ago