Podcast Episodes
Back to Search
DIT KLINK NA DONDERWEER deur Maria Vos
Die verhouding tussen ma’s en dogters is uniek, en soos die jare aanstap verander die verhouding deurentyd. Dogters word groot. Ma’s ontdek ‘n lewe o…
4 years, 9 months ago
HYGEND HENNIE deur Joe Kleinhans
In sommige huise word troeteldiere soos kinders behandel – en die dierekinders smokkel maklik met hulle eienaars se koppe. Die troetelhoenderhaan, He…
4 years, 9 months ago
ONDER DIE APPELLIEFIEBOS deur Marlise Joubert
‘n Sensitiewe tiener beplan ‘n begrafnis vir haar geliefde kat op hulle plaas. Haar broer bou die kissie, en haar beste vriendin staan haar by. Ma Ha…
4 years, 10 months ago
KRONKELPAD deur Ronel Mostert
Lize Rademeyer, ‘n beelskone meisie met ‘n gebroke hart, bevind haar op ‘n gevaarlike plaasgrondpad sonder petrol en oënskynlik ‘onder die invloed’ w…
4 years, 10 months ago
DONKERHOEK deur Nicola Hanekom
Op die plaas Donkerhoek in Kannaland speel ‘n sombere verhaal af tydens ‘n verwoestende en verterende brand, aangehits deur ‘n wraaksugtige piromaan.…
4 years, 10 months ago
WILDE ALS deur Wessel Pretorius
Hilde Kraus, ‘n legendariese skrywer in haar sestigs, sonder haarself in ‘n plaashuisie in die Karoo af om haar finale, outobiografiese roman te skry…
4 years, 10 months ago
HEMELBLOU deur Isabel Martinson
Amanda Nel en Karoli Vermeulen ontmoet mekaar op 'n parkbankie op 'n wolklose dag. Amanda is op dié spesifieke dag al vir twee jaar 'n weduwee. Sy he…
4 years, 10 months ago
NAG KARLIEN deur Bettie Kemp
Tevore het jy hulle altyd op DEURNAG OP RSG gehoor. Omroepers wat luisteraars, veral die Siele op Wiele, geselskap hou. Bettie Kemp, wat vroeër jare …
4 years, 11 months ago
GREEN ROOM deur Ilne Fourie
Die drana speel af in ‘n green room waar menige akteurs al meer tyd spandeer het agter die verhoog as op die verhoog, tydens repetisies om iets te dr…
4 years, 11 months ago
OOM WILLEM SE BANKIE deur Magdel Brand en Appel van Rensburg
Waarskuwing: Die volwasse tema en van die taalgebruik mag sensitiewe luisteraars aanstoot gee. Dokter Willem Oberholzer se lewensverhaal lees nie soo…
4 years, 11 months ago