Episode Details

Back to Episodes
HYGEND HENNIE deur Joe Kleinhans

HYGEND HENNIE deur Joe Kleinhans

Published 4 years, 9 months ago
Description
In sommige huise word troeteldiere soos kinders behandel – en die dierekinders smokkel maklik met hulle eienaars se koppe. Die troetelhoenderhaan, Hennie, veroorsaak konsternasie. Sy eienaar, Saartjie Serfontein, beland in die hospitaal, en ‘n vriendin moet Hennie oppas. Sy bly egter in ‘n kompleks met streng reëls. ‘n Knorrige skrywer verkla haar by die voorsitter van die kompleks.  En dan begin die vonke spat. Met Karen Wessels, Charlie Bouguenon, Ria Smit, Rina Nienaber en Simon Bruinders.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us