Episode Details

Back to Episodes
WAAROM, HERE? deur  Joey van Niekerk

WAAROM, HERE? deur  Joey van Niekerk

Published 4 years, 5 months ago
Description
Die drama vertel die verhaal van Saggeus, die tollenaar.  Hy was in jy jeug opstandig omdat hy nie kon deel hê in die voorspoed en rykdom wat regeringsgesindes te beurt geval het nie. Toe word hy ‘n tollenaar, en word ryk en magtig. Toe hy Jesus van Nasaret een dag ontmoet, verander sy lewe. Met Luan Jacobs, Jakkie Groenewald, Estel de Beer en Johny Klein.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us