Podcast Episodes
Back to Search
DIRK LIGTER deur Albert Maritz
Daar is baie stories oor Dirk Ligter, ‘n legende van die Tankwa Karoo. Wat waar is en wat nie, is nie altyd duidelik nie. Twee skrywers tree met meka…
3 years, 9 months ago
DIE SEEKAT deur Tienkie Albertyn
Katie en Annie is twee afgetredenes wat die wêreld vanaf hulle balkonne beskou. Oorkant hulle is Die Seekat, ‘n gewilde kuierplek. Die lawaai wat daa…
3 years, 10 months ago
ONDERHOUD MET 'N BOEMELAAR deur Karin du Toit
Hoe beland ‘n mens op straat en word ‘n boemelaar? Veral as jy ‘n professionele, gegradueerde mens is met ‘n gesin. Einstein is so ‘n mens. Hy en sy…
3 years, 10 months ago
WIE NIE WIL HOOR NIE deur Maria Vos
Waarskuwing: Sekere tonele en taalgebruik mag sensitiewe luisteraars aanstoot gee. Die kunssinnige Janina is saam met haar boesemvriend, Anton, in ma…
3 years, 10 months ago
DOOD VAN 'N SKRYWER deur Hannes Pieterse
Familiekonflik en verhoudings, die nagevolge van die pandemie en die vervlakking van die samelewing weens sosiale media is temas wat in die drama wee…
3 years, 10 months ago
DIE GLASDEUR deur Henriëtte Grové
Die drama vertel die verhaal van drie oujongnooiens wat op ‘n afgeleë plaas woon. Dan kom ‘n jonger familielid by hulle aansterk. Sy teenwoordigheid …
3 years, 11 months ago
SOU DIE STERRE LUISTER deur Lee Doubell
RSG bied ‘n spesiale opdragwerk aan om 85 jaar van Afrikaans op die radio te herdenk. Die drama word 'n spel, nie net met tyd nie, maar ook met ruimt…
3 years, 11 months ago
DAG IN, NAG UIT deur Vincent Pienaar
‘n Luitenant-kolonel in die polisie kom voor ‘n keuse te staan. Of hy gaan voort met sy gewone lewe op ‘n doodgewone salaris, gelukkig getroud met ‘n…
3 years, 11 months ago
WAAR IS ELLIE PAUW? deur Hendie Grobbelaar
Toe Wilhelm Pauw eers laat in sy lewe uitvind hy het 'n dogter, begin hy na haar soek. Omdat hy desperaat is, is sy metode onortodoks. Daar is net tw…
3 years, 11 months ago
‘N WARM WIND OOR DIE VLAKTES deur Richard van der Westhuizen
‘n Man stop by die hotel in ‘n klein dorpie in Namakwaland, en betaal kontant vir ‘n kamer vir vyf aande. Hy is hier met ‘n doel. In die warm, stowwe…
3 years, 11 months ago