Episode Details

Back to Episodes
LAERSKOOL NOORD deur Ilne Fourie

LAERSKOOL NOORD deur Ilne Fourie

Published 3 years, 3 months ago
Description
Drie onderwyseresse beplan ‘n verrassingsafskeidspartytjie vir hulle skoolhoof se aftrede. Met die netbaljuffrou, Zelda de Wet, se vreesaanjaende fluitjie, Bets du Preez se chaotiese administrasie en die  vredemaker Marietjie(tjie)  wat as die taalsuiweraar optree, is die kantoor ‘n tikkende tydbom. En dan wag hulle vir meneer van der Watt om aan te kondig wie die nuwe hoof van Laerskool Noord is... Die spelers is Marion Holm, Margit Meyer-Rödenbeck, Ilne Fourie, Neels Coetzee en Albert Maritz.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us