Podcast Episodes

Back to Search
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 33
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 33

Om dankie te sê vir hulle harde werk met haar dogter se saak, nooi Bettie vir Richard, Dennis en Myburgh na ʼn Griekse restaurant. Myburgh en Bettie l…

3 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 32
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 32

Karl neem Susan na ʼn deftige restaurant om vrede te probeer maak. Johan maak onverwags sy verskyning.

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 31
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 31

Essie en haar ouma kom haal vir Susan by Nova Rehabilitasiesentrum. Susan moet gewoond raak aan haar nuwe lewensruimte.

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 30
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 30

Dis Magda en Susan se laaste privaatsessie. Sy het nou 30 dae by die sentrum spandeer en, Magda voel dat Susan huis toe kan gaan. Susan groet vir Lau…

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 29
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 29

Johan bel vir Richard in ʼn desperate poging om sy verhouding met Susan te red. Richard deel met Dennis dat hy nie meer vir Izel vertrou nie. Iets is …

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 28
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 28

Susan en Magda sit vas oor Lauren. Magda wil hê dat Susan al haar energie aan haar eie probleme spandeer.

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 27
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 27

Susan bel vir Bettie en Essie, en die drie van hulle vang op. Izel erken aan Richard dat sy besig is om iets te doen wat almal van hulle in diep moei…

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 26
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 26

Richard en Karl sit lelik vas wanneer hulle oor die skeisaak praat. Meneer X plaas meer druk op Karl om te betaal.

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 25
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 25

Magda laat Johan toe om met Susan te praat. Susan probeer die verhouding beëindig, maar Johan weier om die realiteit van hulle situasie te aanvaar.

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 24
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 24

Dennis besoek die gastehuis in Kaapstad waar hy glo Essie wegkruip. Susan probeer om vir Lauren die vertroue te gee om hulp te aanvaar van die dokter…

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us