Podcast Episodes

Back to Search
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 23
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 23

Karl kuier by die Nova Sentrum by Susan. Hy probeer haar oortuig om nie te skei nie. Dinge loop skeef. Dennis ondervra Bettie oor Essie se laaste dag…

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 22
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 22

Susan is weer by Magda vir ʼn privaatsessie. Noudat die druk van ʼn moontlike saak teen haar verdwyn het, sien Susan haar verblyf by die sentrum in ʼn n…

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 21
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 21

Richard bring vir Susan goeie nuus dat alle klagtes teen haar teruggetrek is. Sy moet planne maak oor haar toekoms. Karl is weer tuis ná sy tydjie in…

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 20
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 20

Magda vertel vir Susan dat Essie verdwyn het. Lauren is weer terug by Nova Sentrum, maar hierdie keer is dit anders. Dennis besoek dokter Johan Kotze…

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 19
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 19

Karl vra Dennis se hulp om Essie op te spoor. Richard besoek weer vir Susan by die Nova Sentrum. Susan vertel hom van Johan, en hy besluit dat sy nog…

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 18
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 18

Tanya, Myburgh en Dennis ontmoet en speel al die bure se veiligheidskamera se opnames. Hulle ontbloot skokkende feite oor die ongeluk. Bettie besoek …

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 17
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 17

Richard vertel vir Tanya hoe ontstellend sy besoek aan Nova Sentrum was, en dat die fisiese en geestelike impak van onttrekking duidelik by Susan te …

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 16
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 16

Richard besoek uiteindelik die Nova Sentrum, en hy laat Susan weet van al die jongste verwikkelinge met haar saak. As hulle kan uitvind wie die bestu…

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 15
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 15

Karl word in die sorgeenheid deur sy dogter en skoonmoeder besoek. Dit neem nie lank voor Bettie en Karl oor geld begin stry nie. Myburgh en Dennis m…

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 14
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 14

Karl sterk aan in die hospitaal se sorgeenheid. Izel kuier, en die twee beplan wat gedoen sal moet word om meneer X tevrede te stel. Lauren is van pl…

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us