Podcast Episodes
Back to Search
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 43
Dokter Lewis wil by Susan hoor of sy weet waar Lauren is. Nadat Susan met haar ma oor Lauren se toekoms praat, besef sy dat sy die enigste persoon is…
3 years, 1 month ago
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 42
Johan, wat weier om te glo dat Susan nie op hom verlief is nie, kom ongenooid vir haar kuier. Susan sê vir hom om te loop, maar hy weier. Bettie prob…
3 years, 1 month ago
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 41
Terwyl Richard and Dennis oor die probleme tussen Susan en Karl gesels, bel meneer X vir Richard. Die bangmaakpraatjies van meneer X maak Richard woe…
3 years, 1 month ago
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 40
Lauren laat weet Susan dat sy nie langer by Nova sal bly nie. Sy het ʼn vriend in Groenpunt wat vir haar blyplek sal gee. Susan vertel vir haar ma en …
3 years, 1 month ago
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 39
Richard begin vermoed dat Izel nie so onskuldig is as wat sy voorgee nie. Karl sterk by die hospitaal aan. Hy beplan om al die geld wat hy weggedobbe…
3 years, 1 month ago
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 38
Vir die eerste keer nadat sy by die Nova Rehabilitasiesentrum weg is, word Susan gekonfronteer met die drang om weer te begin drink.
3 years, 1 month ago
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 37
Dennis speel vir Richard een van die opnames van meneer X, wat hy onwettig bekom het. Dis die eerste keer wat Richard meneer X se stem hoor. Tanya la…
3 years, 1 month ago
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 36
Susan besoek Magda vir ʼn opvolgsessie. Vir die eerste keer is sy eerlik oor haar gevoelens teenoor haar familie en die mans in haar lewe.
3 years, 1 month ago
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 35
Karl probeer weer om Richard te oortuig om die sake teen hom terug te trek. Izel kan nie glo dat Karl besluit het om op te gee, en meneer X te gee wa…
3 years, 1 month ago
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 34
Lauren bel vir Susan, sy is weer lus om weg te hardloop. Susan glo sy het haar oorreed om by Nova te bly. Richard probeer, sonder sukses, om Johan te…
3 years, 1 month ago