Podcast Episodes
Back to Search
DOR deur Anton Treurnich - Episode 2
Max en Rachel begin hulle soektog na waterterroriste. Caleb probeer Mia oorreed om deel te word van sy stryd teen die stelsel. Lucia het haar man onl…
3 years ago
DOR deur Anton Treurnich - Episode 1
Mia Fourie en haar buurvrou, Lucia Jones, bly in ‘n Suid-Afrika wat gebuk gaan onder die ergste droogte in die geskiedenis. Vir langer as twee jaar i…
3 years ago
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Epiloog
Die middagvervolgverhaal, Sestig Dae, se geheime is opgelos. Vind meer uit oor die karakters en die akteurs wat die rolle vertolk. Estel de Beer, sen…
3 years ago
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 60
Die verloop van tyd het 'n helende uitwerking op al die karakters. Hulle kom bymekaar, en vang op.
3 years ago
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 59
Magda en Susan bespreek wat die vorige aand met Johan gebeur het. Susan is vasbeslote om ʼn nuwe paadjie te volg.
3 years ago
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 58
Johan bel vir Susan laat in die nag. Iets in sy stem klink nie reg nie, en Susan moet ʼn baie belangrike besluit neem.
3 years ago
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 57
Terwyl Tanya besig is om ʼn onderhoud met Lauren te voer, bel Richard met ontstellende nuus.
3 years ago
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 56
Die dag wanneer Bettie, Essie en Susan valskermspring breek uiteindelik aan. Wie sal waag en wie wil weghardloop?
3 years ago
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 55
Susan en Lauren spandeer die dag saam. Hulle maak toekomsplanne en daag mekaar uit om beter te doen as wat hulle tot nou toe gedoen het.
3 years, 1 month ago
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 54
Karl vra Richard om hom te kom sien waar hy in die hospitaal se hoësorgeenheid lê. Karl wil sy finale testament finaliseer.
3 years, 1 month ago