Podcast Episodes
Back to Search
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 53
Izel en Richard ontmoet. Richard probeer haar oortuig om haarself aan die polisie oor te gee. Izel verduidelik hoekom sy die geld gesteel het.
3 years, 1 month ago
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 52
Richard, Tanya en Dennis kom bymekaar om na die ‘skoon’ opname van meneer X te luister. Dit word vinnig duidelik dat hulle na Izel se stem luister. R…
3 years, 1 month ago
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 51
Richard besoek Karl by die hospitaal. Karl weier om enige verdere behandeling te aanvaar, en dobbel nou met sy lewe. Al die geld het uit die trustfon…
3 years, 1 month ago
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 50
Susan en Essie is besig met inkopies toe Johan skielik sy verskyning maak. Susan kan hom nie oortuig om haar uit te los nie, en sy word gedwing om dr…
3 years, 1 month ago
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 49
Tanya en Richard besluit uiteindelik op ‘n datum vir hulle troudag. Richard speel oop kaarte oor wat hy glo die nagevolge sal wees as meneer X sukses…
3 years, 1 month ago
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 48
Dennis en Richard deel inligting oor die geheimsnnige meneer X, en wat hy met al die gesteelde geld sal doen as hy dit eers in die hande gekry het.
3 years, 1 month ago
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 47
Susan besoek Richard op kantoor. Sy is vasbeslote om met die skeisaak voort te gaan. Richard verduidelik dat Karl in die moeilikheid is oor die geld …
3 years, 1 month ago
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 46
Essie besoek haar pa, en dis nie lank voor hulle begin stry oor die geld wat Karl uit Susan se rekening gesteel het nie. Meneer X dreig Karl ‘n laast…
3 years, 1 month ago
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 45
Karl sukkel om ʼn lys van privaatspeurders by Izel te kry. Susan laat vir Magda weet dat Lauren nou veilig in ʼn gastehuis bly, en wil hoor of sy as ʼn …
3 years, 1 month ago
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 44
Lauren bel vir Susan om haar te laat weet dat sy veilig is. Susan oorreed haar om iewers saam met haar te gaan. Lauren skrik as sy besef waarheen hul…
3 years, 1 month ago